Geverifieerde Resensie
Vanderbijlpark
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vanderbijlpark bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 129 resensies.
"Dis 'n vuil en lelike dorp, alhoewel plekke soos Stonehaven daar naby pragtig is."
"Paaie is sleg, maar daar is baie mooi plekkies. Ek kon nie vreeslik rondry nie. "
"Ek het slegs gereis op 'n sakereis so het geen besienswaardighede gesien nie. Dis maklik om die plek te vind en baie sentraal geleë naby alle noodsaaklike winkels en keuses van restaurante. Goeie opsie vir die wat langafstand reis en die trip wil opbreek met 'n oornag êrens."
"Vuil-vanderbijlpark ken ek nie regtig nie maar dink soos enige ander plek het hy ook maar sy rowwe dele. "
"Lugbesoedeling maak dat Vanderbijlpark nie vir my 'n bestemming van keuse sal wees nie."
Vanderbijlpark S. W. 2, Vanderbijlpark
Mall Guesthouse"In 'n veilige area naby 'n groot winkelsentrum."
"We enjoyed our visit to the Aquadome. There are many children friendly places to eat at."
"Vanderbijlpark is nie wat hy was nie, die strate word nie herstel en algemene agteruitgang soos alle Gautengse dorpe."