Geverifieerde Resensie
Vanderbijlpark
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vanderbijlpark bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 129 resensies.
"Al wat ek graag wil sê is dat die paaie is baie sleg vol potholes en gevaarlik. Verder geen probleem nie."
"Access to shopping centres is very good. It would be nice if the Municipality could cut the grass and fix road signs so that you know where you are driving."
"Dis 'n industriële omgewing met 'n lewendige sake sektor en 'n verskeidenheid van woongebiede om te kies en te keur - ek het nie van vermaaklikheid aanbiedinge gebruik gemaak nie."
"There is the Emfuleni Park next to Butterfly. I also went to emerald casino and hotel. It was amazing. I loved every moment I spent in Vanderbiljpark. There are also plenty of restaurants."
"Renoster-eenheid is in 'n baie stil, skoon deel van Vanderbijlpark, definitief die moeite werd."
"The river banks are closed off. You can't view the river for free. As for the Emfuleni Park, it is a dump and you have to pay R67 to enter the park."
"Baie oulike dorp met al hul nuwe winkelsentrums. Alles is daar. En selfs as jy iets by huis vergeet het, dan is die winkel nie eers 2 km van die House boat af nie."
"Die eens pragtige stad gaan ongelukkig gebuk onder administrasie, weens korrupsie! Kyk maar uit vir die slaggate in die paaie. Vat dit rustig en ry stadiger! Daar is darem heelwat plekke en besighede wat hul bes doen om binne hul eie vermoë steeds iets te bied vir die reisiger. Heelwat lekker eetplekke is beskikbaar binne net 'n paar kilometer van mekaar."
"Ons het daar gewoon vir 8 jaar en het vriende gaan opsoek wat nou daar in woonstelle bly."