Indien jy Velddrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Velddrif.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Velddrif Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Velddrif accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Velddrif akkommodasie
Bladsy 8 - 97 lekke plekke om te bly
PelicanStay is 'n selfsorghuis op 'n sekuriteitslandgoed in Port Owen. Dit is teen die water in die Port Owen Marin...
Oupie-se-Plekkie is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir tot 6 gaste en is net 150 m van die Bergrivier in Port Owen af...
Santorini is 'n bekoorlike selfsorghuis op die Atlantic Sands Beachfront Estate, 'n strandfrontlandgoed in Velddrif...
Skoenlapper Holiday House is 'n lieflike waterfront-vakansiehuis op die kanale van Port Owen, Velddrif. Die huis he...
Die Wilde Gans is in Velddrif en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels,...
Seester is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Laaiplek en het slaapplek vir 6 gaste. Die huis het 2 slaapkamers, el...
Fisherman's Rest bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in die hartjie van Old Velddrif in die hoofstraat. Hierdie l...
Port Owen Vakansiehuis bied verblyf in 'n vakansiehuis by Port Owen se marina. Die eenheid het maklike toegang tot ...
Skipskop 4 is 'n selfsorghuis aan die oewer van die Bergrivier in Velddrif. Gaste kan doendinge soos swem, hengel, ...
Dolphin Place Guesthouse is 'n luukse, selfsorggastehuis met lugversorging teen die waterfront in die Port Owen Mar...