Geverifieerde Resensie
Velddrif
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Velddrif bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 860 resensies.
"The people in Velddrif are friendly and welcoming, it's a quiet town, and easy to relax."
"Love Velddrif, it's quiet, people are friendly and it was a very relaxed and chilled weekend."
"Ek glo daar is meer om te doen as wat ons gesien het, maar oor die algemeen is die dorpie stil. Die strande is pragtig en nie so oorvol soos van die ander plekke in die omgewing nie."
"Ver van Gauteng! Lekker veilig - kon lekker stap en die Marina is altyd iets om te sien. Winkels naby (Laaiplek) asook Vredenburg, St Helena en Paternoster is 'n entjie se ry - so baie sentraal geleë. Inwoners by Marina is vriendelike mense wat maklik kuier!"
"Velddrif is 'n pragtige dorp en puik gemeenskap. Skoon en almal is baie vriendelik."
"If you're looking for action then I don't think so, but if you want, as we did, a restful, safe destination with good food then this fits the bill."
"Perfekte wegbreek van die gewoel van die stad vir rustigheid met die mooi Dwarskerbosstrand en asemrowende Port Owen Marina en goed ingerigte Spar in Laaiplek."
"Velddrif is 'n tipiese rustige vissersdorp met 'n paar interessante besienswaardighede vir die binnelander. Eet vars vis en besoek Bokkomlaan. Naby genoeg aan ander dorpe met die nodige winkelsentrums. Die Spar op die dorp het fantastiese vars produkte en 'n veskeidenheid kos."