Geverifieerde Resensie
Vermont
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vermont bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 80 resensies.
"Vermont is 'n baie rustige plek, lekker by die see. Die vars lug doen wonders aan 'n mens se siel, want jy jy kan jouself nie meer hoor in die besige stad nieI"
"Wat 'n pragtige plek, wat veral lekker was was die wandeling langs die see, met die herinneringspaadjie."
"Die area is lekker sentraal en naby aan Hermanus en al die wynplase in die omgewing."
"Quiet and relaxing. We felt safe in the area and enjoyed shopping at the local stores and restaurants."
"Vermont is a quiet coastal town with the most beautiful paths, and crashing waves. Onrust beach and lagoon is nearby and worth a visit."