Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Vryburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vryburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.3 uit 5 gekry volgens 188 resensies.

Vryburg

Gecko B&B

"Die dorp is net baie besig met voertuie en vragmotors, maar dit is skoon en nietjies!"

Vryburg

Safari Guest House

"Aangenaam verras met die aktiwiteite wat Vryburg bied en hoe skoon die dorp is."

Vryburg

@NORTH 9

"Was ons eerste besoek maar sal weer gaan."

Vryburg

Bird Guesthouse

"Vryburg is 'n lekker plattelandse dorp met genoeg winkels dat mens nie na groter plekke hoef te gaan nie."

Vryburg

Olive's Place

"Sou Vryburg nie as toeristebestemming aanbeveel nie. Goed geleë as oornagbestemming tussen Noord-Kaap en Johannesburg. Strate in swak toestand."

Vryburg

Castello Guest House

"Nice and friendly people. Small town feel!"

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 188
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang