- Bethlehem(56)
- Bethulie(17)
- Boshof(2)
- Bothaville(12)
- Brandfort(1)
- Bultfontein(1)
- Clarens(237)
- Clocolan(4)
- Deneysville(15)
- Edenburg(1)
- Fauresmith(3)
- Ficksburg(13)
- Fouriesburg(27)
- Frankfort(13)
- Harrismith(39)
- Heilbron(6)
- Hennenman(5)
- Hertzogville(1)
- Hoopstad(3)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Kestell(5)
- Kroonstad(49)
- Ladybrand(12)
- Memel(3)
- Odendaalsrus(3)
- Oranjeville(8)
- Parys(118)
- Paul Roux(4)
- Petrus Steyn(1)
- Petrusburg(1)
- Philippolis(9)
- Phuthaditjhaba(3)
- Reddersburg(1)
- Reitz(9)
- Rosendal(28)
- Rouxville(4)
- Sasolburg(18)
- Senekal(6)
- Smithfield(14)
- Springfontein(1)
- Theunissen(4)
- Trompsburg(6)
- Tweeling(1)
- Tweespruit(1)
- Ventersburg(14)
- Viljoenskroon(4)
- Villiers(4)
- Virginia(3)
- Vrede(9)
- Warden(8)
- Wepener(1)
- Winburg(3)
- Zastron(14)
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vrystaat akkommodasie
1522 lekke plekke om te bly
Leeuwberg Plaasgastehuis
Leeuwberg Plaasgastehuis bied gerieflike kamers in 'n historiese plaashuis 26 km vanaf Bloemfontein. Gaste kan tus...
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm is 'n ruim selfsorg-gerestoureerde plaashuis wat gedeeltelik van sandsteen...
Olive Garden Guesthouse is in die dinamiese en lewendige woonbuurt Langenhovenpark in Bloemfontein geleë en bied lu...
Tarentaal is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se kleinhoewe aan die buitewyke van Bloemfont...
Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en... Lees meer