Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 10906 resensies.

Clarens, Vrystaat

Clarens Retreat

"Daar kort net perdekarre. Sal parkeerterrein aanbeveel vir naweke. 10/10. Dit bly 'n pragtige dorpie en omgewing."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Die Golden Gate is 'n groot aanwins vir die dorp. Dit is 'n pragtige omgewing. 'n Mens kan God se hand in alles sien daar."

Ventersburg, Vrystaat

Die Gewel Self-catering Guest House

"Stil, net 'n deurry-dorpie seker vir baie mense soos ons. Wou hierdie keer graag stop en verken. Glad nie teleurgesteld."

Bethulie, Vrystaat

Bethulie Guest Farm

"Oulike dorpie. Die brug is 'n moet sien!"

Parys, Vrystaat

Rus & Vrede on Vaal

"Lekker dorpie naby Johannesburg waar mens avontuurlustig kan wees of soos ons net gaan vir lekker rond snuffel in winkels en lekker kos/koffie by restaurante geniet. Sal definitief weer gaan."

Clarens, Vrystaat

Frost House

"Baie lekker gekuier! Sal weer soontoe gaan!"

Brandwag, Vrystaat

College Lodge

"Baie naby aan Grey College vir besoekende sportskole."

Clarens, Vrystaat

No 2 The Mews

"Love Clarens - amazing little spot! Roter Hahn is my absolute favourite place to eat and a must when in Clarens!"

Bloemfontein, Vrystaat

A Little Guesthouse

"Clean city with excellent restaurants. "

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Relaxing and well situated for families to relax."

Ventersburg, Vrystaat

Third Rock Guest House

"Baie interessante dorpie."

Dagbreek, Vrystaat

Lynhill Self-Catering Apartments

"Spar shopping centre is right across the street for any emergencies."

Winburg, Vrystaat

Eerste Pastorie

"Good distance to stop over heading towards Kruger."

Kroonstad, Vrystaat

Sevens Guesthouse

"Paaie in omgewing baie swak."

Bloemfontein, Vrystaat

At Sixty Eight Guesthouse

"Baie goed om te doen en lekker goed! "

Bethlehem, Vrystaat

The Highland Inn

"Dorp se strate is pateties vol slaggate! Het heeltyd 'n gevoel van "nie veilig" ervaar! Ocean Basket was puik so ook die gholfbaan. Kan nie kommentaar lewer oor ander toeriste-aantreklikhede nie. "

Panorama, Vrystaat

Hideaway

"Baie sentraal geleë naby Hoogland Medi Clinic, net 20 km vanaf Clarens."

Parys, Vrystaat

Rolo House

"Fantastic little town - loved every moment of our trip. "

Parys, Vrystaat

Lavender Place

"Baie lekker, interessante plekkies. Ons het te veel gekoop!"

Dan Pienaar, Vrystaat

Casablanca Cabanas

"Het baie onveilig gevoel buite die gastehuis."

Vrede, Vrystaat

Vrede Hotel

"Lekker-lekker."

Fichardt Park, Vrystaat

Cottages @ Moffett

"Bietjie ver van malls af, maar rustige, stil buurt. Sal beslis weer daar gaan oornag!"

Panorama, Vrystaat

Hideaway

"Swak toestand van paaie!"

Clarens, Vrystaat

Cottage Pie

"Baie mooi en stil dorpie."

Kroonstad, Vrystaat

Elm Tree Stay

"Paaie is in 'n haglike toestand!"

Universitas, Vrystaat

Mai Guest House

"Perfek vir ons reisdoeleindes om ons kind te ondersteun by Grey Kollege."

Clarens, Vrystaat

Vista 70 Clarens

"As jy wil rus, gaan na Clarens."

Parys, Vrystaat

Klein Parys

"Ons sal nog meer tyd daar wou spandeer."

Blad
Blad 213 - Wys 6361 tot 6390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang