Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 10906 resensies.
"Take food just in case all eateries are closed. Local supermarket unexpectedly bountiful. "
"Dis 'n rustige dorpie met baie lekker restaurante. Mense is vriendelik en behulpsaam."
"Bloemfontein gaan agteruit. Daar is bossies op die middelmannetjies en vullissakke staan in hope op straat."
"Kuns en meeste produkte oorprys en eerste restaurant regs soos mens inkom van die hoofpad af se kos baie swak en smaakloos."
"Baie lekker inkopiesentrums. Skoon Medi-Clinic. Tonne goed vir die kinders om te doen. "
"5 stars if you are looking for peace, tranquillity and interesting things/places to visit."
"Baie stil dorpie met karakter, die geskikte plekkie om te oornag met die lange Kaapse reis,, Heerlik geeet by plaaslike restaurant."
"Baie stil dorpie, maar beslis aanbeveelbaar vir daai lang reis Kaap se kant toe. 'n mens ry dit so maklik mis, maar daar is mense van ouds wat reg staan om gaste te ontmoet. Plattelandse gasvryheid met baie liefde."
"A little gem of a town with lots to do, see, and explore! Town's people were incredibly hospitable and offered excellent service. Food was amazing!"