Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by duisende plekke wat gekies is op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend goeie resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Hoekom gaste ons kies

16 ure gelede
"Great service and advisors made sure to make me feel attended to at all times. Would definitely use LekkeSlaap again."

- Nadia H

1 dag gelede
"Once again, excellent service. I recommended LekkeSlaap to my travelling friends. See you soon again with my next trip."

- Andre P

1 dag gelede
"Always use LekkeSlaap for all my bookings. Excellent service. Easy booking and payment. Great reminders."

- Janine E

1 dag gelede
"Maklikste manier ooit om plek te bespreek. Agente is vriendelik en behulpsaam, en terugvoering is amper onmiddellik."

- Adele V

1 dag gelede
"Was nog altyd 'n puik diens!! Sal julle weer en weer gebruik! En Beauthe, jy's 'n ster. Geen probleem te groot om vinnig op te los nie!!!"

- Susan J

1 dag gelede
"Got exactly what I looked for. No hidden surprises. More than enough communication with directions and contact details."

- Elmarie S

1 dag gelede
"Het nog nooit op ander platform bespreek nie, want julle is betroubaar, altyd beskikbaar om te help, selfs na ure."

- Charmaine C

1 dag gelede
"Ek gebruik LekkeSlaap al vir jare en dit is die webblad om te besoek wanneer jy 'n LekkeSlaap plek soek!"

- Anneli S

1 dag gelede
"Used LekkeSlaap for all my bookings and getaways. I recommend it to a few people, and they also liked the app."

- Xavier M

1 dag gelede
"Very helpful, always followed up and reminded me about my booking. Sent me detailed directions. Will be booking with LekkeSlaap again."

- Merle K

1 dag gelede
"LekkeSlaap is altyd die veiligste manier. Niemand kan gescam word nie. Die beste wat enige huiseienaar wil hê."

- Kayla S

1 dag gelede
"I have always had great experiences with LekkeSlaap and will use them every single time. Love them to bits!"

- Rayne L

1 dag gelede
"Baie dankie LekkeSlaap, dit het my reis veel makliker gemaak dat julle die regte BnB vir my kon opspoor."

- Jamie Lee O

2 dae gelede
"Baie dankie vir ons verblyf in Jeffreysbaai en Mosselbaai. Dit was 2 pragtige plekke. Het heerlik gebly."

- Wilma G

2 dae gelede
"LekkeSlaap is so maklik om te gebruik. Alles wat jy benodig in een. Maklik om te bespreek en wat jy sien, is wat jy kry. Love it!"

- Lindi S

3 dae gelede
"Baie gebruikersvriendelike stelsel en baie volledig. Geen gesukkel nie, en in al die kere wat ek dit al gebruik het, loop alles seepglad."

- Schalk B

3 dae gelede
"What a joy to receive everything via WhatsApp, and communication is so clear and immediate that one cannot struggle!"

- Anelda S

3 dae gelede
"Julle is 'n oulike klomp mense. Dit lyk of julle ingestel is om kliente gelukkig en tevrede te hou. Dankie."

- Wessel A

3 dae gelede
"Baie dankie, Candice. Jy's 'n ster. Baie dankie, LekkeSlaap, ons waardeer die gerieflikheid waarmee ons kan reis."

- Rudolf W

4 dae gelede
"Best to book at LekkeSlaap. I will never change as I do a lot of bookings through LekkeSlaap and their service is outstanding. 12/10"

- Marianna V

4 dae gelede
"I will definitely use this site again for future trips/getaways and have already been telling friends and family about it."

- Priscilla H

5 dae gelede
"I enjoyed my stay at Waders. It was so peaceful. I don't regret spending my money there. I'd do it again and again."

- Zikhona N

5 dae gelede
"I am always impressed by the LekkeSlaap team and their host, and you can, at the end of the day, give your honest opinion of your stay."

- George N

5 dae gelede
"Doen besprekings met gemak en met 'n geruste hart. Akkurate resensies wat jou leiding gee in jou besluitneming."

- David K

5 dae gelede
"Ons het al menigte maal LekkeSlaap gebruik vir besprekings en was elke keer baie tevrede met hulle diens en die plekke wat ons besoek het."

- Klaus-gerd V

5 dae gelede
"Baie flinke en deeglike diens. Gereelde herinneringe net e-pos en WhatsApp maar die bespreking altyd die moeite werd by LekkeSlaap."

- Elma N

5 dae gelede
"We were upgraded from another unit and were still charged the original amount. The change was handled efficiently."

- Briget B

5 dae gelede
"Ek bespreek gereeld deur LekkeSlaap en was nog altyd tevrede met die vinnige reaksie, hulp en opvolg."

- Martie C

6 dae gelede
"Dankie vir jul puik kliëntediens. Ek gebruik nog altyd net LekkeSlaap en sal ook in die toekoms net LekkeSlaap gebruik."

- Surika V

6 dae gelede
"Ons was nog elke keer baie tevrede met LekkeSlaap. Sal hulle beslis elke keer gebruik, baie goeie diens."

- Rene C

6 dae gelede
"This is the first time I have used LekkeSlaap and it was a wonderful experience. I would definitely use them again."

- Jenny E

6 dae gelede
"Ek gebruik net LekkeSlaap. Maklik om te gebruik en orals waar ek al gebly het, was soos op die webtuiste."

- Morne V

6 dae gelede
"Incredibly easy to book and wonderful follow-up communication, accurate pictures, fast response, wide variety of accommodation all over SA."

- Johann V

6 dae gelede
"Toe ek nie kon regkom met 'n pet friendly verblyf nie, het die LekkeSlaap-agent vir my 'n aanbeveling gemaak en dit was fantasties lekker."

- Athol S

1 week gelede
"Jare al gebruik ons LekkeSlaap, puik diens en bekostigbare pryse. Dankie weereens vir julle puik diens en terugvoer."

- Johan E

1 week gelede
"Vin nig met baie min moeite. Gereelde en uitstekende kommunikasie. Gaste is verseker van hoe gehalte uitstekende blyplek."

- Marina W

1 week gelede
"Whenever I'm struggling with a booking, I just give a call to the LekkeSlaap number, and the agents always go the extra mile to assist."

- Tamlin G

1 week gelede
"I will always use LekkeSlaap for all my accommodation needs and tell my friends and family to use the services of LekkeSlaap."

- Mohs6 P

1 week gelede
"Ons gebruik net LekkeSlaap vir al ons reisbeplanning, nog altyd net goeie diens en waarde vir geld gekry!"

- Liahne J

1 week gelede
"LekkeSlaap is eenvoudig tops! Ons doen al ons reisbeplanning deur die webtuiste, maklik en bekostigbaar."

- Liahne J

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011