Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 10906 resensies.
"Ons besoek Clarens gereeld omdat dit iets anders bied. Daar is geen ketting winkels nie, dit verander heeltyd, dit het lekker eetplekke en 'n vakansieatmosfeer. Daar is baie blyplek en die omgewing is asemrowend."
"Maak seker om in die hoofstraat deur Parys al die winkeltjies te gaan besoek. Probeer definitief Jimmy Jagger se kos, uitstekend. "
"An amazing place with so many hidden gems. The perfect location to escape the city. "
"Tipiese plattelandse dorpie wat ook maar nie die verval soos in vele kleiner dorpies (uitgesluit die Wes-Kaap) vryspring nie."
"Bloemfontein is baie netjies en skoon. Ek het 80% van my verblyf by MediClinic deurgebring. Kon nie die plek verken het nie, maar dit wat ek gesien het is op standaard. MediClinic is 'n baie mooi en skoon plek. Die mense en werkers was baie vriendelik en behulpsaam."
"This is a great location situated next to hospitals, a shopping mall, police station and half a kilometre away from 2nd Avenue which is buzzing with the nightlife if you are into that kind of thing and great restaurants."
"Daar is geen restaurante in Riebeeckstad nie. Daar is wel 'n Pub & Grill baie naby."
"The time was too short to see as much we know there is to see, but it's a delightful and interesting place to visit. As with all municipal towns, in the back streets there are a lot of cleaning up, but the main road is neat and attractive to visitors. What a variety of shops and places to eat!"