Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by meer as 2000 blyplekke wat gekies word op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend uitstekende resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Lys jou blyplek by ons!

Op soek na meer inligting om jou blyplek te lys?

Ons help graag.

Doen aansoek

Hoekom gaste ons kies

19 ure gelede
"Baie dankie, het lekker gebly, netjies, veilig, en naby al die nodige winkels. Sal weer van julle gebruik maak."

- Lettie D

19 ure gelede
"Dis uiters gerieflik om besprekings te maak en daar is gewoonlik goeie terugvoer oor die beskikbaarheid van eenhede."

- June J

19 ure gelede
"Altyd eerste opsie vir verblyfsoektogte! Maklik en vinnig. Betaalstelsel eenvoudig en verbruikersvriendelik!"

- Christa V

19 ure gelede
"Hulle het moeite gedoen om ander verblyf te vind nadat die 1ste bespreking probleme ondervind het om ons te akkommodeer."

- Alta R

1 dag gelede
"Het al heelwat besprekings op LekkeSlaap gemaak en was nog nooit teleurgesteld nie. Gebruikersvriendelike webtuiste."

- Ilse J

2 dae gelede
"Ek doen al ons bespreekings deur LekkeSlaap vir ons maatskappy. Werklik 'n gemaklike manier om dit te doen."

- Sumia V

2 dae gelede
"Moes op kort kennisgewing verblyf soek. LekkeSlaap het dit moontlik gemaak om in 1 dag 'n mooi plek te kry vir die naweek."

- Nicola P

2 dae gelede
"Ek dink nie ek gaan enige ander besprekingstelsel gebruik nie. LekkeSlaap het alles wat ek nodig het, baie dankie."

- Rialette B

2 dae gelede
"Baie vriendelike diens ervaar en groot bereidwilligheid om altyd van hulp te wees. Baie dankie daarvoor."

- Ria V

2 dae gelede
"Die bespreking het glad en vinnig verloop soos altyd en Andrea antwoord altyd vinnig op enige navrae. Ons het lekker gebly deur LekkeSlaap!"

- Dalene D

2 dae gelede
"Uitstekende, vinnige diens en die verblyf is altyd presies soos wat dit geadverteer word. Hoogs aanbeveel vir almal."

- Donnita R

2 dae gelede
"Ek gebruik net LekkeSlaap en was nog nooit teleurgestel nie. Kry lekker afslag en geskenkbewyse. Julle bly net die beste. Dankie."

- Corrie V

3 dae gelede
"My stay was amazing. The apartment is wonderful. It's very clean and it's perfect for anybody wanting to be near the beach."

- Chad J

3 dae gelede
"I would recommend a friend to use LekkeSlaap for any future bookings and holiday experiences. Their service is outstanding."

- Brenda S

3 dae gelede
"Very reliable platform for booking accommodation as you are never disappointed in the standard of the accommodation supplied."

- Denise H

3 dae gelede
"Amazing bespreek al ons vakansies op LekkeSlaap. Love it So gerieflik en user-friendly, en kommunikasie puik."

- Dolina N

4 dae gelede
"I love LekkeSlaap. The prices are great, places are good, and the agents respond fast as well. Love it."

- Elizabeth H

4 dae gelede
"LekkeSlaap bly ons nr 1 verblyf webtuiste al vir jare, kan beslis aanbeveel, vriendelike agente en waarde vir geld."

- Elsabe E

4 dae gelede
"Baie dankie, soos altyd kon ons staatmaak op die regte plekke te vind en altyd vinnige, akkurate diens en vriendelike kliëntediens."

- Ec V

4 dae gelede
"Candice went out of her way to accommodate and help me with my booking and changes. Thank you, Candice!"

- Attelie S

5 dae gelede
"LekkeSlaap is die beste. I really appreciate your service/system; it's welcoming and very user-friendly. LekkeSlaap sal jou lekker diens."

- Botie Lawrance P

5 dae gelede
"LekkerSlaap help mens 24/7. Ek boek geen verblyf sonder hulle nie. Hulle is my regterhand. Sal hulle vir enige iemand aanbeveel."

- Melandri S

6 dae gelede
"They are very professional; they provided me with all the information when I couldn't do my booking. They were very helpful."

- Phindile N

6 dae gelede
"I didn't have any difficulty with the booking. Ilse was of great help, especially when I was struggling with the payment."

- Diana J

6 dae gelede
"Soos altyd was LekkeSlaap se diens in alle opsigte puik! Ons het heerlik gekamp in Hartenbos ATKV en sak beslis weer gaan. Dankie aan Kyla!"

- Tertia J

7 dae gelede
"You guys rock. Really helped me out in a pinch here and I could hear the smile on the other side of the phone. 10/10"

- Charl H

7 dae gelede
"Been using LekkeSlaap for more than 5 years. Never had problems with service. Agents are friendly and efficient."

- Elzaan C

7 dae gelede
"Ek weet ek kan met 'n geruste hart deur julle bespreek. Daar is net nooit enige onaangename verrassings nie!"

- Annari B

7 dae gelede
"Wonderful service. LekkeSlaap makes booking your stay so easy and they keep you up to date on everything."

- Ivan V

1 week gelede
"This is not the first time that I have used LekkeSlaap. It is my go-to place to find accommodation. Thank you!"

- Verona L

1 week gelede
"Excellent service from booking through to check-out after our holiday. Cannot fault them on anything."

- Pamela S

1 week gelede
"Was my first time using it. It was very quick and convenient. Within 5 mins, everything was confirmed. It's better than any I've used."

- Dikeledi L

1 week gelede
"Dis verseker my eerste keuse wanneer ek vakansie of verblyf bespreek. Maklik, vinnig en professioneel."

- Veronica V

1 week gelede
"Baie maklik en vinnig om te gebruik. Agente ook vinnig om terugvoer te gee indien veranderinge gemaak word, of navrae gerig word."

- Lisl P

1 week gelede
"Very effective app. Agents are also very considerate and professional. Definitely recommend and will be using again."

- Mahira O

1 week gelede
"Ek kyk altyd eerste op LekkeSlaap en dis bitter selde dat ek nie gehelp raak nie. Dis net so maklik, mens soek nie eers verder nie."

- Corlia B

1 week gelede
"LekkeSlaap is 'n lekker webblad vir verblyf! Dankie vir almal se bydrae tot hierdie suksesvolle webblad."

- Zelda D

1 week gelede
"LekkeSlaap is regtig iets goeds om mee te werk. Gou kan ek 'n plekkie kry deur LekkeSlaap. Baie dankie vir julle, hou so aan."

- Dorothy J

1 week gelede
"Will always use this site for holidays. No issues whatsoever with the booking system. User-friendly app."

- Janet S

1 week gelede
"As jy wil rondtoer en rond slaap, is daar net een webtuiste met die grootste verskeidenheid slaapplekke. LekkeSlaap."

- Andries V

Besoek ons met enige toestel

Laai ons selfoon-app af

LekkeSlaap is ten volle met jou selfoon versoenbaar. Laai die app van die App Store af.

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789