Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2618 resensies.
"Net baie jammer dat ons nie by Hydro kan in kom nie. Dit moes bespreek geword het. Toe ons bespreek het moes hulle ons laat weet."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Rustig in die Bosveld"Definitief my plek van keuse om die batterye te herlaai."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Leeupoort Cottage 826"Die vakansiedorp is besig om agter uit te Gaan. Karavaanpark is in 'n absolute swak toestand en onhiegiens. Karavaanpark moet aandag kry en selfs die paaie in die uitbreidings is in n swak toestand. Die huise is hopeloos te opmekaar wat beteken die erwe is te klein. "
"Tensy jy gaan jag of 'n ander afspraak daar het is daar nie regtig rede om daar te stop nie. Geen besienswaardighede nie."
"Nie alle oorde so op standaard soos Klein Kariba nie. Oor die algemeen 'n lekker toeristebestemming."
"Dit is so mooi. Gesonde en skoon ekosisteem. Verskriklik divers. Baie voëlryk, die mooiste uitkykpunt besoek."
"Vaalwater also has a pretty amazing, once in a lifetime experience: a predator park with an awesome guy taking care of some big cats. The place is called Jugomaro Predator Park. You have to make a booking as you can't have a bunch of people together with the cats. Check it out. Justin is a really good person and loves his cats.."
"Dit is nou pragtig na die reën. Die weer is lekker en warm! Sal weer die gebied besoek, alhoewel ek bekend is daarmee."
"Did the back road to Vaalwater. It was different, but had a lot to look at. Will do it again."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Endorphin Expeditions"Geskik vir 'n rustige wegbreek. Winkel en slaghuis gerieflik."
"Pragtige area, baie oorde en kampplekke. Dis net jammer die tolhekke kos amper dieselfde as die verblyf vir 'n naweek."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Rustgevonden"Die beste plek as jy graag wil rus en interaksie met diere wil beleef! 'n Moet vir elke gesin!"