Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2618 resensies.

Waterberg

Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge

"So naby aan Pretoria, maar 'n ander wêreld."

Waterberg

Palala River Cottages

"Very beautiful part of our country. Love the place."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Winkels is geweldig besig met baie stadige diens."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Disa 336

"Ons gunsteling-bosveldvakansie."

Thabazimbi, Waterberg

Marakeli Guest House

"Mooi, skoon middedorp met alles beskikbaar wat jy mag nodig hê."

Thabazimbi, Waterberg

Njala

"Alles wat jy nodig het is daar."

Modimolle, Waterberg

Op De Hoek Gastehuis

"Baie om te doen in die omgewing - wildbesigtiging, staproetes, bergfietsroetes en verskeie gholfbane. Weesgerus-, Bela-Bela- en Klein Kariba-vakansie-oorde is daar. Baie vriendelike mense en goeie toerisme-infrastruktuur soos restaurante - Spur, Wimpy, Steers, Pepe's, Koffiekan, Ocean Basket ens."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270A Tarentaal

"Pragtig. Net baie droog op die oomblik. Ons vertrou die groot reën is op pad, dan gaan dit weer pragtig lyk."

Waterberg

Motsomi Lodge & Tent Camp

"Heerlike bosveldkuiers."

Thabazimbi, Waterberg

Thanizimbi Game Farm

"Al die bekende winkels en nog meer."

Modimolle, Waterberg

Casamento Lodge

"Lyk of daar alles is wat mens nodig het."

Modimolle, Waterberg

Bosveld Wegbreek Safaris

"Ons het paar van die monumente en kerke in Modimolle besoek. Sal weer teruggaan!"

Waterberg

Kudus Rest Game Lodge

"Its a quiet place to re-stock after a long period toiling at work!"

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Waterberg is pragtig. Ek het Waterberg al menigte kere besoek en was nog altyd tevrede."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge 267-8

"Baie mooi en het heerlik gereën terwyl ons daar was."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vir Altyd

"Dit is 'n belewenis. Diere so mak eet uit jou hand uit. Bring jou weer nader aan die natuur."

Thabazimbi, Waterberg

Marakeli Guest House

"Genoeg van die noodsaaklike besighede. Maklik om te kry wat mens soek."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Rustig in die Bosveld

"Te veel ontwikkeling wat die ongerepte natuur indring."

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Monate Game Lodge

"Die dorp is maar nie wat dit was. En daar is nie meer veel om te doen. Maar dit bly 'n lekker afstand om net uit JHB te kom."

Modimolle, Waterberg

Loubad

"Ons geniet Modimolle en dit is perfek vir tyd weg uit die stad!"

Bela-Bela, Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Gaan hier kom aftree."

Bela-Bela, Waterberg

Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve

"A must visit, have recommended to my friends."

Thabazimbi, Waterberg

Thanizimbi Game Farm

"Just be patient with the gravel road, with a car it takes about 30 minutes, but it will be worth it. "

Bela-Bela, Waterberg

Lala Bela Guesthouse

"The place and people are very friendly helpful and just awesome."

Bela-Bela, Waterberg

Sondela Camping and Caravan Park

"Die dorp is chaoties, die paaie nie gemaak vir baie verkeer en dit lyk maar afgerem en onversorg."

Blad
Blad 44 - Wys 1291 tot 1320

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang