Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2618 resensies.
"Die ligging sal absoluut afhang van dit wat die besoeker soek. Indien jy baie vermaak verwag kan jy dalk teleurgesteld word. As jy wil rus en wegbreek van die daaglikse goed, is Naboomspruit die area om te besoek."
"There are many Lodges and Guest Houses to choose from and all situated in great areas which are easily accessible. Great place to be. "
"A very nice place to be. I wouldn't mind going there over and over again. We enjoyed every moment."
"Bela-Bela is beslis die ideale plek vir 'n vinnige wegbreek. Sal beslis keer op keer teruggaan."
"Die Waterberg is besonders. Dit voel asof mens die normale wêreld agter laat en in 'n ander tyd gleuf in beweeg. Die mense is vriendelik, die omgewing bitter mooi enige tyd van die jaar!"
"Small town of Modimolle, a place where you can drive around without fear people there are so friendly you can't get lost."
"Daar is baie vakansieplekkies in Naboomspruit wat ek graag sal wil besoek, maar die dorpie is glad nie hoog op my lys om te besoek nie, beslis nie meer soos ons in die ou dae nie. As ons weer daar vakansie hou sal ons 'n plekkie soek wat 'n winkel het sodat mens nie hoef na die dorp te ry nie."
"Was al by heelwat lodges in die Bela-Bela omgewing en die area is uitstekend vir 'n bosveld wegbreek."
"This town really developed in the last 10 years. You can actually stop and eat and shop here, and people are still friendly with tourists!"
"Baie klein plekkie. Nie veel te doen nie, maar was oppad terug van Marakele Nasionale Park en dit was dus vir ons 'n heerlike rusplek."
"Forever Resort Aventura is 'n moet besoek, net jammer hulle is 'n bietjie duur."
"Great shopping centre. Checkers in particular is fabulous to grab what you require for your stay. Lots of great bars and restaurants to enjoy meals and drinks throughout your stay."
"Naboomspruit is 'n tipiese plattelandse dorpie waar agteruitgang in die sakegebied duidelik sigbaar is."
"The town's condition deteriorated drastically since I've lived there 10 years ago."