Indien jy Wellington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wellington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wellington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wellington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wellington akkommodasie
53 lekke plekke om te bly
Lady Loch Guest House
Lady Loch Guest House bied slegs B&B of verblyf en is aan die buitewyke van Wellington, in die Kaapse Wynlandstreek...
Die Firehouse Garden Cottage bied selfsorgverblyf in Wellington met asemrowende berguitsigte. Die eenheid het slaa...
Oude Wellington Estate is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Tafelberg, Stellenbosch en Franschhoek is n...
Zielenrust is 'n pragtige, rustieke en eko-vriendelike kothuis aan die voorheuwels van die Hawequaberg, net 6,8 km ...
Langkloof Roses is op 'n plaas wat in 'n trou- en funksie-venue omskep is. Dié plaas is net 5 km buite Wellington e...
McBains is op Bainskloofpas se kruin geleë en vorm deel van die geskiedkundige Eerste Tol-nedersetting. Die eiendom...
5 Mountains Lodge & Spa skuil tussen die voorheuwels van die historiese Bainskloofpas, digby Wellington in die hart...