Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Wes-Kaap
4.6/5

Lees regte resensies van Wes-Kaap van 38343 geverifieerde gaste.

Indien jy Wes-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Western Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wes-Kaap akkommodasie

14322 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 3 373
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 373
per nag, vir 2 mense

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins is uniek ontwerpte pods wat sonkrag gebruik en tussen ander eenhede op die sk...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 373
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)

Dawn's Place

Selfsorg in Van Ryneveld, Van RyneveldWes-Kaap
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Dawn's Place is in die kusdorpie, Strand. Die eiendom is slegs 400 m vanaf die Strand Pawiljoen en die hoofstrand. ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)

Beth-El

Selfsorg in Danabaai,  DanabaaiWes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense

Beth-El

Selfsorg in Danabaai, DanabaaiWes-Kaap
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Beth-El is in Danabaai geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir tot 6 mense. Die huis bestaan uit 2...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 640
per nag (plek vir 2)

Petit Plaisir Cottage

Selfsorg in Franschhoek, FranschhoekWes-Kaap
Vanaf
R 2 640
per nag (plek vir 2)

Petit Plaisir Cottage is 'n selfsorgkothuis in die buitewyke van die pragtige dorpie Franschhoek, wat die middelpun...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 640
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Oppi Draai is die ideale toevlugsoord in die hartjie van Oudtshoorn. Die bekoorlike gastehuis spog met 10 elegante ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Kontrei BB bied gastekamers met 'n ontbyt-opsie in Groot Brakrivier. Kontrei Guest House is 2 tot 3 km van die stra...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)

Vanaf R1 480
R 1 480 R 1 184
per nag (plek vir 2)
Aanbod 20% af!
Vanaf R1 480
R 1 480 R 1 184
per nag (plek vir 2)

Brenton on Sea Cottages is op die skilderagtige Tuinroete-kuslyn, 16 km van Knysna af, tussen die Indiese Oseaan en...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R1 480
R 1 480 R 1 184
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 898
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 898
per nag (plek vir 4)

The Rubik 2005 is 'n woonstel wat 'n unieke en luukse ervaring in Kaapstad se middestad bied. Die woonstel is in di...

Swembad
Braai
Swem
Gratis kansellasie
Swembad
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 898
per nag (plek vir 4)

Blye Uitsig

Selfsorg in Volmoed,  VolmoedWes-Kaap
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense

Blye Uitsig

Selfsorg in Volmoed, VolmoedWes-Kaap
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Blye Uitsig bied basiese selfsorgverblyf met 'n plaas-atmosfeer in die hartjie van die Klein-Karoo. Dis ongeveer 15...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)

On Joubert Street

Selfsorg in Groenpunt, GroenpuntWes-Kaap
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

On Joubert Street is 'n lieflike selfsorg-vakansievilla in die hartjie van Groenpunt, Kaapstad. DIt is ideaal vir '...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)

Toer vanaf die stadsliggies van Kaapstad na die geel Canola-velde van Caledon. Reis deur die rowwe landskap op pad na Piketberg, of die kronkelpad langs Gordonsbaai se blou horison. Ontdek die pêrel van Paarl en die lemoene van Citrusdal. Proe die Boland se wyn en die Weskus se bokkoms. Ry die skilderagtige...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang