Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Ons is aangenaam verras met hierdie oulike dorpie in die middel van die Karoo, sy oulike winkeltjies, heerlike restaurante en vriendelike mense. Die moeite werd om meer as 'n dag daar te spandeer."
"Ongelooflike oulike eetplekkies al langs die see wat beskikbaar is. Te kies en te keur. "
"Great vir wynproe en die area is stunning. Berge, wynplase, vrugteboorde net waar jy kyk. Gaan loer by Slanghoek vir 'n visuele roadtrip. Dwarsberg Trout Hideaway vir piekniek by die rivier. Goudini wynproe."
"Ek het geen negatiewe kommentaar oor Vredenburg nie. Dit is baie sentraal geleë, en naby alles, met baie gerieflike besienswaardighede."