Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Onvoorspelbare klimaat, gaan voorbereid en vat swembroek tot wintersbaadjie. Jy betaal 'n prys vir die ongekende mooi van die plek."
"Knysna is a well located place where you can drive out to many smaller places to experience other scenery's. We went sand boarding in Mossel Bay and had an amazing experience. Explored the beaches and took lovely pictures. We went acro-branching at Timberlake between Sedgefield and George and what a lovely adventurous and rewarding experience it was. Definitely coming back to do other adventurous things."
"Uitstekende restaurant, interessante area om te besoek en dagreise vanaf te doen na verskeie gedeeltes in die boland."
"Dis 'n wonderlike, rustige bestemming waar mens baie lekker kan ontspan in die natuur weg van al die daaglikse gejaag."
"Lovely beach, wonderful catwalk, friendly community, nice reasonably priced restaurants, plenty to do in and around Fish Hoek area."
"Baie rustig maar, daar is genoeg om te doen in die gebied as mens wil besig bly. Ons het net die uitsig en die strand geniet!"
"Ligging is goed. Winkels is oral en petrolstasies en nodige kitstellers. Pragtige omgewing."
"Stellenbosch is nie vir ouer mense nie. Die jongmense trap jou dood daar. As jy jonk en kriewelrig is, is dit die plek vir jou. Ek was net daar vir besigheid. Dis definitief te besig vir 'n vakansie. Daar is baie om te sien, maar die winkels is vreeslik duur."