Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 38192 resensies.
"Cape Town has become hugely overcrowded and the congested traffic makes it difficult to move around the city, even the more suburban areas. Lack of cleanliness on the streets and sidewalks is an issue, especially in the more popular areas such as Sea Point and other seaside areas as well as the CBD."
"Prins Albert is beslis 'n plek om te besoek. Die majestueuse Swartbergpas is inderdaad die ry werd."
"Baie winderig seker omdat dit reg langs die see geleë is. Ek is nie seker of die sterk winde die WiFi-konneksie belemmer nie, maar het vreeslik gesukkel met opvangs van selfoon en televisie. Behalwe vir dit het ons lekker gekuier."
"Dit was interessant om aan die suidpunt van Afrika te staan, maar verder was daar nie veel om te doen nie."
"Disappointed in the state of the town. Others in the area e.g. Montagu are far better. "
"Mossel Bay is great! Peaceful, respectful and clean town. Would definitely go back again."
"Kaapstad is beeldskoon - 'n ander land. Dit is prentjiemooi. Kaapstad sien my gou weer."