Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

The Heriot 1-16

"Dit is 'n goeie ligging."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Dwarswegstrandoord

"Sal 'n besoek aanbeveel."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Atlantic Postcard

"Pryse nou eerder op buitelandse toeriste gemik as die plaaslike mark."

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Shack

"Baie verwelkomende dorp."

Onrus, Wes-Kaap

The Mission's House

"Onrus bied soveel ekstra! Lekker staproetes, restaurante, verblyf, fantastiese mense!"

De Kelders, Wes-Kaap

Whale Watch Accommodation

"You have to go and experience it for yourself."

Theseneiland, Wes-Kaap

Hammock Island Loft apartment

"Die ekologiese bewaring van die eiland is ook uitstekend."

Oakglen, Wes-Kaap

Silver Tree

"Was sentraal, maklik om op hoofroetes te kom en binne bereik van Tygervallei-sentrum."

Kliprug, Wes-Kaap

Manatoka

"Paternoster is 'n lekker dorpie, was baie dankbaar vir lekker weer Saterdag. "

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

African Sea Breeze

"Bly 'n gewilde vakansiebestemming."

Montagu, Wes-Kaap

The Little Gem

"Pragtige dorpie vol vriendelike mense en pragtige tuine."

Strand, Wes-Kaap

Taliers Self-catering Accommodation

"Baie lekker strand om te stap. Jammer dat daar nie ablusiegeriewe beskikbaar is vir strandgangers nie."

Hartenbos, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"Fantastiese vakansiebestemming."

Laingsburg, Wes-Kaap

QATP Valley Cottage Automation

"This is where the location review goes."

Strand, Wes-Kaap

Hibernian Towers 304

"Puik toeristebestemming."

Seepunt, Wes-Kaap

Houghton Place

"Sea Point is the most beautiful place to be. It's my 2nd time in Sea Point, but at a different accommodation."

Langebaan, Wes-Kaap

Buena Vista

"Baie winderig, maar die strand is baie lekker vir klein kinders."

George, Wes-Kaap

Jasmyn en Protea Kothuise

"George is the best place to work and play."

Bodorp, Wes-Kaap

42 On Adderley

"Ideaal en veilig."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Huis Oppie Rant

"Needs to be investigated much more to really enjoy it. I love the people and activities in the area ─ a good place to be."

Hartenbos, Wes-Kaap

Sonop @ Kieriehout

"Verkeer is baie besig, so mens moet maar ritte beplan, as mens kan."

Bellville, Wes-Kaap

The Old Printhouse

"Die area is baie rustig en sal definitief weer by die Old Print House bly."

Blad
Blad 1121 - Wys 33601 tot 33630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang