Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Hartenbos, jy het ons hart gesteel, sien jou weer! Baie dankie vir die herwinning wat so goed die dorp skoon hou!"
"Natuurlik is dit 'n besienswaardige area. Bloubergstrand bied 'n pragtige uitsig oor Tafelberg, daar is baie om te sien en te doen. "
"Om by Kommetjie te kom vereis dat mens deur 'n groot informele nedersetting ry (tensy die lang ompad gevat word). Dit was vreedsaam toe ons verby is, maar volgens wat ons verneem kan dit soms onveilig wees om daar deur te ry. Die meeste van die plekke in die area maak vroeg toe, so as mens vakansie hou moet jy daarvan bewus wees anders gaan jy dalk sonder aandete sit! Ongelukkig was ons nie lank genoeg daar om regtig te verken nie, maar dit is 'n pragtige area en baie rustig. Vir seker 'n plek waar mens se siel kan rus en kunstenaars kan inspirasie kry. "
"Daar is nie 'n rustiger en mooier kusdorpie as Struisbaai nie. Ons is verslaaf aan die plekkie."
"Al die winkels wat mens nodig het is daar maar weereens verskriklik teleurgesteld dat Silver Spur genoeg trappies het om my en my rolstoel-gestremde vrou buite te hou. Dieselfde met sypaadjies wat 'n rolstoel-oprit het, maar aan die ander kant geen afrit nie. Ek het in tale gepraat. So jammer Melkbos, maar julle is nog nie op internasionale standaard nie."
"A very nice place but please, councillors, do something about your streets. It's a nightmare to drive in Nissanville."
"We'll be back. It was special for us because we could take our dogs with us."
"Kom kyk self en geniet die natuur en dierelewe. Genoeg geveerdes om jou besig te hou en selfs 'n bosbok wat kom kuier."
"Country town with all restaurants closing at 16:30. Book a dinner at your guesthouse."
"Lieflike klein dorpie. Ek is baie jammer dat ek nie op 'n Saterdag daar was om ook te gaan fliek nie."
"Baie goeie ligging. Durbanville is bekend aan ons en ons beweeg baie rond daar."