Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Baie keuses vir kuierplekke en eetplekke en baie stapafstand. Wonderlike see-uitsigte. "
"'n Pragtige plek. Daar is binne 'n kort afstand se ry baie besienswaardighede en ongelooflike strande."
"Beaufort-Wes is 'n gemaklike halfwegstop. Ryk geskiedenis dorpie en baie om te doen."
"Aangename verrassing. Pragtige winkeltjies met kuns en handwerk. Heerlike etes."
"Paternoster is een van die mooiste dorpies met 'n pragtige strand en oulike eetplekkies - die perfekte plek om vakansie te hou! "
"Moenie moeite doen om die Pantie bar op Paternoster te besoek nie. Baie onvriendelike kroegman. Die res van die plekkies is baie mooi."
"Durbanville is regtig 'n opwindende plek. Daar is soveel Malls en restaurante om van te kies en te keer en dis naby Kaapstad self. Oulike voorstad."
"Overpriced and over-touristy, which has eroded the authenticity of the village. But this is inevitable and it is in very beautiful surroundings and is a tranquil holiday destination."
"Must visit venue definitely, cannot be compared to any local venue in the country."
"Rustig en stil omgewing, maar gemaklik om res van Stellenbosch en wynroete te kan besoek."
"Langebaan bied 'n verskeidenheid van buitelug aktiwiteite. Vir die wat lief is vir watersport is daar die meer waarop waterski, seil, kanovaart en kajak roei 'n gunsteling is. Vir die wat wil ontvlug en herstel, is daar strand en boot hengel. Die reservaat bied geleentheid vir veilige stap, fietsry en blomme, wild- en voëlkyk. Vir die wat meer op vermaak en sosiale aktiwiteite ingestel is, is daar luukse dorpsverblyf, oordverblyf en restaurante."
"Very rocky beach where we stayed, but round the bay a beautiful beach, can be very windy. Arniston a great place to visit for the beach and cave make it a day trip with a picnic."