Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Love this place, the price is good, room is good, view is good!"
"Altyd lekker om in Oudtshoorn te kuier. Heerlike hoogstaande gehalte restaurant en bestemmings. "
"As jy rus en vrede soek en jy wil graag wegbreek uit die stad, is Napier net die plek vir jou. Dit is ook baie bekostigbaar."
"Very scenic part of the country with hills and farmland, but not really much to do."
"Baie oulike plek met sy eetplekkies, ens. is dit 'n lekker plek om net 'n bietjie af te pak en te ontspan."
"Paternoster self gaan blykbaar gebuk onder baie klein misdade (handsakke, selfone, ens. wat gesteel word), so Sandals was perfek om nie deur te loop daarmee nie."
"Hermanus is altyd bekend as die plek om walvisse te kyk, maar na hierdie afgelope langnaweek dink ek De Kelders is eintlik die plek vir walviskyk. Ek het selfs een gesien net agter die bamboese, seker 100 m van die kus af."
"Kan dit beslis vir enige natuurliefhebber aanbeveel. Let net daarop hier is geen winkels of OTM's nie."
"Perfekte ligging. Naby koshuis, skool en stadion vir wedstryde. Definitief aan ons kriteria voldoen."