Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Kommetjie is nice, quiet small town just under Cape Town, ideal to visit Cape Peninsula and Cape Town and enjoy the sea. Just a couple of small restaurants in the centre of Kommetjie."
"Die MyCiti-busroete het 'n stasie nie te ver van The Courtyard af nie, en mense kan selfs daarvan gebruik maak om die stad te verken of "sightseeing" te doen terwyl hul daar aanbly."
"Dit is 'n baie netjiese woonbuurt. Ons kon maklike by alles uitkom. Sentraal geleë. En selfs 'n stappie na die dorp was moontlik."
"A small town surrounded by many wine estates, it is a good central point to stay in for exploring the neighboring towns and estates. Not much happening in town itself, but beautiful old churches and lovely people."
"Baie lang, mooi, skoon strand. Bietjie min aktiwiteite, maar baie rustige see-vakansieplek. "
"Die winkel in Vleesbaai het alles wat 'n mens nodig het, en as hul nie het nie, is Mosselbaai darem net so dertig kilometer ver. "
"Pas net op vir die straatkinders. Parkeer waar dit veilig is."
"Dit bly maar 'n gewilde plek om bietjie te gaan ontlaai. Hartenbos en Mosselbaai is pragtig skoon. Jy sukkel om 'n papier of blik te sien wat rondlê. Doen asseblief so voort!"
"The sound of footsteps upstairs is quite disturbing as I am a light sleeper and will not recommend that room below the double story. If I had remembered I would not have taken that room."
"Ons het Mosselbaai toe gekom vir 'n rugbytoernooi, weet nie of ons dit as 'n gereelde bestemming sou kies nie. Nietemin is dit 'n klein juweel dorpie. "
"Arniston is 'n wonderlike plekkie. Sal graag weer wil gaan maar eerder hotel toe."
"Is a very quiet area. I like the shopping centres around. Buildings, roads accessible to everywhere you want to go. "
"Ons het baie lekker gekuier in Oudtshoorn. Altyd 'n heerlike vakansiedorpie."
"A quaint little town where you can get away from the bustle of the city and just relax a bit. Try the askoek at Fynbos. It's really tasty."
"Ons love Greyton. Dit is uniek en ons sal graag eendag 'n huis wil koop in Greyton."
"Baie nice area en rustig, soveel om te doen in daardie omgewing."