Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Port Owen, Wes-Kaap

Maxie Drive Port Owen

"Definitely a place to come relax and enjoy a getaway."

Klein-Karoo, Wes-Kaap

Onder die Milkibar

"Mooiste grondpaaie, 'n moet."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Weskushuis

"Lekker rustig."

Prins Albert, Wes-Kaap

59 Mark Street

"Kookkursusse by The Real Food Company die moeite werd. Die Gin Bar ook 'n besoek werd. Die spookstoriewandeling was ook interessant. Guy se melkstal vir kase en joghurt. Museum vir self gestookte witblits."

Franskraal, Wes-Kaap

Leegle

"Pragtige omgewing. Mooi huise. Mense baie vriendelik."

Prins Albert, Wes-Kaap

Vine Cottage

"Mooi dorpie, maar bietjie te ver van N1. Geen behoorlike eetplek nie."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lambert's Bay Seafront

"Soveel meer om te sien en doen as wat mens besef! Ek sal beslis weer terugkeer en volgende keer vir 'n paar dae vertoef."

Paternoster, Wes-Kaap

Roosmarijn Guest House

"Pragtige dorpie. Genoeg eetplekke. Rustige atmosfeer."

Caledon, Wes-Kaap

Swartberg Gastehuis

"Ek was daar vir 'n troue en het nie regtig geleentheid gehad om te verken nie, maar my broer en 'n vriendin het dit gedoen en was baie in hulle skik oor Caledon en die omgewing."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Breathe Inn

"This is a break away town. This is where you come to rest your soul."

Kleinmond, Wes-Kaap

Koffie and Katel

"Kleinmond is a great destination and recommended."

Struisbaai, Wes-Kaap

Annie's

"Dit is een van die mooiste plekke in ons land. Sal vir seker weer Struisbaai besoek vir 'n vakansie en vir seker langer daar vakansie gaan hou."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Cango Accommodation Units

"Oudshoorn itself not really, but further out a definite yes."

Kleinmond, Wes-Kaap

Mondche

"Rustige atmosfeer. Lekker weer, vriendelike winkelassistente."

Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Damarakloof Farm Cottage

"Dis onbeskryflik mooi en al die paaie lei na Kaapstad! "

Melkbosstrand, Wes-Kaap

1 on Rio

"Pragtige, skoon dorp met die mooiste seefront."

Prins Albert, Wes-Kaap

Aloe Guest House

"Daar was padwerke in die dorp wat dit bietjie moeilik gemaak het om rond te beweeg, maar ek glo as dit klaar is sal dit baie beter wees."

Montagu, Wes-Kaap

Protea Farm

"Die perfekte dorpie vir die lekkerste kuier. Gaan eet gerus by The Mystic Tin; ek sal dit ten sterkste aanbeveel."

Hartenbos, Wes-Kaap

De Branders

"Geen geraasbesoedeling. Lekker stil area. Winkels is baie toeganklik."

Glencairn Heights, Wes-Kaap

A Tyde In Time Elsies Peak Cottage

"Amazing place to go with many things to do and experience. "

Sedgefield, Wes-Kaap

Eden

"Pragtige en rustige, skoon omgewing."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Auds-Haven

"Baie aangenaam en Danabaai uitstaande. Alles is skoon, netjies, werkend en boonop rustig en veilig. Ons sal graag weer 'n draai daar maak."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Heerlike vakansiedorp, ongeag mistigheid."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Suretta's B&B

"Was nog altyd op die hande gedra wanneer ons oorslaap in die pragtige dorpie."

De Kelders, Wes-Kaap

Rest a While

"Baie rustige plek."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Lenies Hof

"Calitzdorp is super spesiaal - oorgenoeg om te doen vir 'n lekker naweek wegbreek."

Grabouw, Wes-Kaap

Aloe and Agapanthus Cottages

"Nuwe Elgin Railway Market uit die boeke."

Tulbagh, Wes-Kaap

House 22 Tulbagh Road

"Pragtige plek met meer as genoeg wynplase en plekkies om te besoek."

Langebaan, Wes-Kaap

Thorn Tree House

"The town was filled with friendly people. I loved the sea and the views. Absolutely spectacular."

Blad
Blad 1486 - Wys 44551 tot 44580
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang