Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Barrydale, Wes-Kaap

The Karoo Moon Motel

"Oulike plekkie. Net jammer winkeltjies maak so vroeg bedags toe."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Bokmakierie's Rest

"Lekker plek met baie nostalgie."

Robertson, Wes-Kaap

Engela's Overnight Accommodation

"Robertson is 'n mooi dorp met verskriklik baie om te doen. Daar is baie wynplase in die omgewing om te besoek."

Franskraal, Wes-Kaap

Uilenstay 597

"We love it there as well."

Boggomsbaai, Wes-Kaap

Wine Down Time

"Indien jy opsoek is na rustigheid en kalmte met 'n ongelooflike strand is dit die pkek vir jou."

Langebaan, Wes-Kaap

Thorn Tree House

"Kokomo Beach Bar & Restaurant - beautiful location right at the beach and really very good food, fish and meat dishes!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Garden Corner Guesthouse

"Pragtige Karoo dorp met baie vir die toeris om te sien."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Oever Guest House

"Baie om te sien en te doen."

Tulbagh, Wes-Kaap

Witzenberg Country Inn

"Mooi dorp, sal graag terugkom."

Strand, Wes-Kaap

Ruxmian Lodge

"Verkies om van Strand af te beweeg as 'n basispunt."

Paarl, Wes-Kaap

Skinkikofi

"Dit is baie besig en mense ry soos mal goed. Besigheidsbesoek is okay, vakansie, nee wat."

Montagu, Wes-Kaap

Pepper Tree

"Een van die mooiste plekke wat ons besoek het."

Onrus, Wes-Kaap

Robin's Nest

"Genoegsame afstand van die gewoel van Hermanus middedorp met gerieflike geriewe binne loopafstand."

Prins Albert, Wes-Kaap

The Cottage

"Beautiful and charming. peaceful, clean, very friendly people, typical Karoo hospitality. safe environment. You can't help but relax and unwind."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

17 On Bird Guest House

"Interessante geskiedkundige dorpie. Baie armoede en bedelaars."

Knysna, Wes-Kaap

Provencal Lodge

"Ons wil Knysna toe trek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Jannie se huis

"Die mense in Yzerfontein is so vriendelik."

Wildernis, Wes-Kaap

Wilderness Beach Lodge

"Beste vakansie bestemming vir ons."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Tranquility Bed and Breakfast

"Lovely beach to walk and lagoon. An opt out restful place for a couple of nights."

Franskraal, Wes-Kaap

Ridge Road

"'n Stukkie paradys, heerlik vir ver stap of draf. Die weer was uitstekend toe ons daar was!"

Hartenbos, Wes-Kaap

Die Dolfyntjie

"Dink die uitbreidings is 'n baie groot verbetering. Het verskillende restaurante en winkels baie geniet."

De Waterkant, Wes-Kaap

Dockside Apartment 1202

"Interessante plek, net dalk te veel mense wat rond slenter."

Kleinbaai, Wes-Kaap

xxxxxxxxxxxxxxxxxx

"Lieflike klein stranddorpie met alle inkopiegeriewe net 'n klipgooi weg. Lekker sentrale ligging om die omgewing te verken."

Durbanville, Wes-Kaap

Vierlanden Garden Cottage

"Baie lekker voorstad met baie interessante eetplekkies, ens."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Guest House

"Pragtige plek. Baie rustig."

Paternoster, Wes-Kaap

Soli Deo Gloria Unit 2

"Kan die plek vir enige person aanbeveel. Sal nie spyt wees nie."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hotel

"Binne parkering net bietjie beknop."

Langebaan, Wes-Kaap

Langebaan Cottage

"Langebaan 'n fantastiese vakansiedorp. Hou al vir baie jare hier vakansie."

Blad
Blad 1512 - Wys 45331 tot 45360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang