Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"The area is a bit remote but beautiful. Young kids would be bored staying there for too long."
"Dit sal seker 'n goeie idee wees om langer oor te bly om met inwoners kontak te maak en uit te vind hoekom mense hul daar vestig! Ek vermoed elkeen het 'n storie!"
"Lekker plek, fantastiese weer, naby alles, maar Mosselbaai raak te klein vir die feestyd."
Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Ryneveld Lodge"Stellenbosch is 'n ou familie-gunsteling weens die heerlike atmosfeer in die dorp, vriendelike mense van kelners tot kunsgalerye, heerlike eetplekke en pragtige geboue en natuurskoon. In die onmiddellike omgewing is daar net so baie om te sien en doen, mens kan weke daar deurbring met vakansie."
"Our favourite town to visit. It has an old-world feel that just cannot be beaten. "
"De Kelders is 'n baie aangename, stil dorpie met vriendelike mense. Die natuurskoon is pragtig. Daar is ongelukkig nie 'n swem strand wat maklik bereikbaar is nie, maar as jy nie omgee om 'n entjie te ry nie, dan maak dit nie eintlik saak nie. Dit is ook baie sentraal as jy die omgewing wil gaan verken."
"De Rust is a very nice little town and people are friendly and helpful."
"Not bad at all. There is a shopping mall and restaurants around the area. "
"Behalwe dat daar dalk spoedbeheer deur die dorp moet wees, leen sy naam hom tot rustigheid."
"Beautiful destination, lovely weather during this time. However, very busy over December with very limited parking facilities at the beaches and water park."
"Die uitsigte is asemrowend. Baie om te doen en naby verskeie gewilde plekke."
Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Laanhof"Van die beste restourante in die wêreld. Ons het vir die week by die universiteit se gimnasium aangesluit vir R200 en heerlik geoefen."
"Laingsburg self bied nie veel nie, maar is 'n tipiese Karoodorpie. Vir iemand wat hou van Karoo is dit ideaal, want die omgewing bied baie onverwagte wonders."
"Stellenbosch bly maar 'n mooi dorp in Suid-Afrika, en die rustigheid van die wynplase is beslis iets wat 'n mens 'n paar maal in jou lewe moet beleef."