Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Baie goeie indruk van die mense en die dorp se netheid. Baie aktiwiteite en restaurante om te besoek."
"Daar is nie winkels nie - onthou om in Robertson of vooraf melk & brood, ens. te koop."
"Die mense was vriendelik en baie hulpvaardig. Kon heerlik geselsies aanknoop en het my as deel van die gemeenskap laat voel. Ek het nog nooit in George/Blanko oornag nie, maar hierdie plek sien my beslis spoedig weer!"
"Pragtige dorpie met museums wat goed onderhou word en gesellige restaurantjies."
"Peaceful town, beautiful hiking trails, a great option for a relaxing time away. The Fiore Secret Garden and Nursery is wonderful with great food and drinks, especially the delicious pizza, coffee and frozen berry drinks. "
"We found Athlone very central to all the places we wanted to travel. A very good choice to stay. "
"Swartberg Hotel se beesstert is innig lekker. Probeer gerus Karookombuis vir 'n lekker kuier met die eienaars. Ry uit na die Gamkapoortdam."
"Ons gaan elke jaar Mosselbaai toe. Dis die beste vir 'n familievakansie met kinders."
"One of the most untouched secrets in the Western Cape. Wonderful people and amazing what this town can actually offer."
"Hulle moet net probeer om meer winkels aan te bring, maar andersins is dit 'n baie mooi dorpie."