Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Strand, Wes-Kaap

De Nieuwehuisie

"Alles is bymekaar."

Table View, Wes-Kaap

7th Wonder

"Na aan groot winkels, restaurante en kroeë. Veilig en bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg."

Glentana, Wes-Kaap

Two Sunsets B&B

"Glentana is my gunsteling wegbreekplek. Dit is redelik naby alles en net ver genoeg om uit die gedruis te wees."

Riviersonderend, Wes-Kaap

Die Ponthuis

"Dit is baie klein en ek sal aanbeveel dat jy alles saamneem wat jy kan benodig. Daar is nie regtig winkels waar jy kruideniersware kan koop nie. "

Big Bay, Wes-Kaap

89 St Tropez@Big Bay Beach Club

"Lekker naby die strand geleë, baie eetplekke en besienswaardighede naby geleë."

Hartenbos, Wes-Kaap

Villa Hartenbos

"Mooi skoon dorp met puik paaie wat goed gemerk is."

Langebaan, Wes-Kaap

Goin' Coastal

"Always a must see!"

Kleinmond, Wes-Kaap

Gabriere

"Die mense is baie vriendelik in die gebied. Ons het dit baie waardeer. Die area is ook mooi en rustig."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Ankergooi

"Verlief of die plek. Sal daar wil gaan aftree."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Maak seker dat jy jouself genoeg tyd toelaat om alles te kan sien en doen wat die pikante dorpie jou bied."

Kaapstad, Wes-Kaap

Gone to the Beach Villa

"Cape Town is an enjoyable and interesting place to stay."

Yzerfontein, Wes-Kaap

90 Atlantic Drive

"Ideaal vir mense wat wil wegbreek uit die stadsgewoel."

Pinnacle Point, Wes-Kaap

Lodge 97 - Pinnacle Point

"Een van die mooiste see-bestemmings vir 'n gholfspeler."

Langebaan, Wes-Kaap

Langebaan on the Beach

"Een van die skoonste dorpe en mense is baie vriendelik."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Lands End Beach Cottage

"Wow, ons ken dit nie... Ons wil sommer daarheen verhuis!"

Stellenbosch, Wes-Kaap

Kierie Kwaak Self-Catering Units

"Die Anton Rupert kunsmuseum is 'n moet. Babylonstoren is een groot hype en verkoop in $. Restaurante en straatkafees in Dorp/Kerkstraat is ongelooflik. Om te navigeer op straatname is 'n uitdaging, want dit bestaan nie. Moenie 'n GPS vergeet nie."

Prins Albert, Wes-Kaap

Fig Tree Corner

"Mooi stil dorpie, goeie eetplekke, 'n plekkie om te verken en in te rus."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Atlantic Postcard

"Just love this part of Cape Town!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Mount Noah Lodge

"A great town with many things to see. Struisvogels, Stokstaartje, Bergen and much more. The surrounding is great with nice and helpful people."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Muir Holiday Apartments

"Baie mooi area en is buite seisoen baie stil."

Little Brak, Wes-Kaap

At Whale-Phin Guest House

"'n Juweel van 'n plekkie met mooi strand en rivier. Binne bereik van meer "opwindende" vermaak indien nodig (in Mosselbaai en George)."

Grabouw, Wes-Kaap

Carmel Cottages

"Baie mooi omgewing. Sal beslis weer gaan."

Simonstad, Wes-Kaap

Simonsberg

"A beautiful holiday destination."

Blad
Blad 1599 - Wys 47941 tot 47970
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang