Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Wat 'n wonderlike plek om vakansie te hou en weg te kom van die alledaagse gejaag en rumoer."
"Fisherhaven is a central location to visit the local towns and beaches, like Gansbaai, Hermanus, Bettysbaai, Pringle Bay etc."
"Paternoster herinner my aan die Griekse eiland Mykonos. Lieflik! Maar was ontstel oor al die klein 'crayfish' wat buite seisoen openlik verkoop word op straat Dit is mos 'illegal" - geen polisie opgemerk wat hierdie persone arresteer!"
"Stil dorpie, lekker vir 'n naweekwegbreek. Let wel: Die meeste plekke (insluitend die Spur) maak 21:00 toe. "
"Baie lekker omgewing en rustig. Alles is naby, ons het nie eers gery nie!"