Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"The Four Sheep restaurant het heerlike kos bedien.Ons het gewoonlik verby Beaufort-Wes gery as gevolg van veiligheid, maar ons was aangenaam verras om Aan de Voortrekker te kon oornag met genoeg veiligheid."
"Jongensfontein is beslis een van ons gunsteling bestemmings en sal dit weer besoek. Dit is skoon netjies en veilig."
"Ons het op 'n Sondagmiddag daar aangekom. Ons is verseker dat ons aandete in dorp sou kry. Daar is egter geen eetplek oop in Stanford op 'n Sondagaand nie. Dankie tog vir OK Grocer!"
"Dink dis 'n goeie plek om na te verhuis. Maklik om my te assosieer met die leefstyl en die weer en natuur is prima vir Paragliding!"
"'n Heerlike, rustige atmosfeer met vriendelike mense. Beslis 'n moet as jy daardie kant is. En baie sentraal geleë om uit te ry na Elandsbaai en Verlorenvlei."
"Ons is absoluut mal oor Wildernis! Gaan gereeld soontoe en sal dit met absolute oorgawe aanbeveel!"
"Ons dink dit is mooi skoon en pragtige strande en alles baie sentraal sal dit aan almal aanbeveel."