Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Bettysbaai, Wes-Kaap

Cornerstone

"ONS HET DIT GENIET EN SAL WEER DAAR AANDOEN."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Anna Sophia Cottages

"Wat 'n lieflike Karoo-dorp! "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Eldorado 26

"Pragtige dorp met baie om 'n toeris te bied. "

Albertinia, Wes-Kaap

Albertinia Hotel

"Rustige omgewing, definitief 'n besoek werd. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Karoo Retreat Guesthouse

"Vriendelike en pragtige omgewing."

Drieankerbaai, Wes-Kaap

Green Point Self-Catering Studio

"Uitstekend geleë met maklike toegang vanaf en tot die stad."

L'Agulhas, Wes-Kaap

Agulhas Country Lodge

"Groot dankie vir Peter vir die moeite wat hy meer as bereid was om te doen, hy is verseker 'n aanwins vir L'Agulhas..."

Mykonos, Wes-Kaap

Skiathos Bay

"Dis 'n heerlike plek."

Table View, Wes-Kaap

Horizon Bay 803

"Had a very pleasant stay. Thanks."

McGregor, Wes-Kaap

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation

"Wat 'n lieflike, vriendelike dorpie. Ek het nogal gesê ek sal in McGregor bly en in Robertson werk as dit so sou kon wees. Mense mense en wat treffend was om elkeen 'n kans te gun om sy besigheid sukselvol te maak, is die feit dat elkeen spesifieke unieke items verkoop, nie een winkel is 'n copy of het copies van ander nie.... eintlik 'n groot les hieraan."

Prins Albert, Wes-Kaap

Dennehof Karoo Guesthouse

"Ons is baie lief vir Prins Albert en geniet dit om weg te breek vir 'n naweek daar."

Port Owen, Wes-Kaap

"Oulike plekkie en volop winkels en baie sentraal geleë! "

Robertson, Wes-Kaap

Tranquillity Self-catering Accommodation

"Die dorp is baie sentraal geleë en 'n mens kan met groot gemak jou uitstappies so beplan dat jy sonder om onnodige lang afstande te ry tientalle besienswaardighede in die Bolandse dorpies besoek!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Lekker wegbreekplek as mens soek na ontspanning."

Mykonos, Wes-Kaap

Azaria Self Catering

"Langebaan en Mykonos is een van ons gunsteling plekke om weg te breek van die stad. Sterkte verder met die padwerke wat tans aan die gang is. Glo die verbeterde pad sal sommer hope mense na julle dorpie lok."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

La Montagne Lodge

"Biae lekker winkels. Interessante wegbreekplekkie vir 'n naweek. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Pragtige dorp, met baie besienswaardighede. Het dit verskriklik geniet."

Langebaan, Wes-Kaap

Apartment B on 48

"Ek love Langebaan baie. Ons is een keer 'n jaar daar. Ons lief die tentkamp."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oasis Shanti Backpackers

"Dit is 'n baie rustig plek waar 'n mens nou die natuur kan waardeer en geniet. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

94 on Donkin Guesthouse

"Stil plattelands en bitter gawe mense. Vriendelikheid loop oor hier!"

Tulbagh, Wes-Kaap

Bain's Barn

"Daar is heelwat interessante winkeltjies met oudhede, restaurante, teaters en museums. Ons het nie daarby uitgekom om wynplase in die omgewing te besoek nie, maar dit lyk definitief die moeite werd."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Place

"Paternoster pragtige plekkie en mense baie vriendelik."

Robertson, Wes-Kaap

Wederom Hanepoot Huisies

"Ons gunsteling Boland-dorp. Baie om te doen en die wynlande en wynplase is werklik beeldskoon ongeag die tyd van die jaar."

Kleinbaai, Wes-Kaap

Casaplanca

"Pragtige plekkie."

Houtbaai, Wes-Kaap

Flora Bay Resort

"Goeie waarde vir jou geld."

Blad
Blad 1823 - Wys 54661 tot 54690
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang