Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Beautiful gardens. The roses are worth seeing, as well as the surrounding countryside and passes."
"Besigheidsplekke en ander besienswaardighede meestal binne loopafstand."
"Van haarsalon tot slaghuis tot drankwinkel tot vissers op strand en inwoners - wonderlik! Dorpie pragtig!"
"Beaufort West is an interesting place to stay at for a day or two as a stop over. The big attraction to see while here is the Karoo National Park."
"Kikka in hoofstraat is tops. Paarlberg is verstommend. Verdien meer aandag as 'n besondere natuurbelewenis in die Kaap."
"Kleinmond is die perfekte bestemming vir iemand wat bietjie by die see wil gaan kuier!"
"Albertinia self het nie veel om die lyf nie, behalwe dat dit heerlik rustig is, maar is 'n goeie basis vir die verkenning van die omgewing."
"Karoo Deli waar ons die aand gaan eet het, was 'n uitstekende ervaring en beslis aan te beveel."
"Lieflike, rustige plek om te wees, net wat ons nodig gehad het. So mooi en skoon!"
"Nie so besig soos die ander dorpe na aan die Tuinroete, maar met oorgenoeg restaurante, strande en riviere om jou besig te hou. Ook naby genoeg geleë aan die ander dorpe vir dagtrippies."