Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Naby genoeg aan Kleinmond vir aankope. As jy wil wegkom van alles is die dorp ideaal."
"Regtig nie geweet dat Tulbagh sulke pragtige wegbreekplekkies het nie. Dit het my regtig verbaas. Tulbagh gaan beslis weer van my sien. Reeds weer na plekkies gekyk, maar Fraaigelegen Farm is steeds bo aan my lys."
"Kaapstad bly die mooiste bestemming in Suid-Afrika. Net die plakkerskampe wat oornag ontwikkel en mense wat op straat bly raak 'n groot veiligheidsprobleem."
"Glad nie meer die klein dorpie wat ek van jare terug onthou nie. Laat my baie aan Wildernisarea dink."
"There are no restaurants in the area so we had tp travel about 30 km to get to a food court."