Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 38192 resensies.
"Montagu is 'n pragtige dorp. Met ons 5dae besoek was die rose in volle blom en almal se tuine was pragtig met allerhande blomme. Die dorp is báie skoon."
"Heerlik om daar te kuier. Port Owen bied ook genoeg vermaak indien iemand daarna sou smag tydens 'n kuier aan Wamersvlei."
"Drove and walked around a little. The town has many interesting stores/shops. Very enjoyable."
"Lambertsbaai het erg agteruit gegaan. Van die geboue is baie verwaarloos. Ons het gereeld besoeke afgelê, maar sal eerder verby ry."
"It's a very interesting place, we really enjoyed our stay. We are planning to go back next year to explore more sites."
"Net baie warm, maar die Karoo mense is getrou baie vriendelik so, dit maak op vir die warmte."
"Ongeag die kriminele faksie, sal ek weer teruggaan. Gelukkig is daar meer as genoeg inliging in die eenheid beskikbaar om jou waarsku, as ook genoeg inligting oor waar jy wettig seekosse kan koop."
"As dit nie vir die Muisbosskerm was nie, sal ek dit glad nie aabeveel nie. Die dorp is verwaarloos, die strate is vol slaggate. Die dorp het baie baie agteruitgegaan na ons vorige besoek & ek twyfel of ons dit ooit weer sal besoek. Plumpie vir die mense by die garage waar jy ook jou vuil klere kan laat was en weer dieselfe dag terug kry. Skoon, opgevou en gestryk."
"Pragtige omgewing, lekker eetplekke, ideaal vir toerisme."
"Tour to Robin island was marvelous and security is priority around Cape town tourist centres"
"Ons tydjie was net te kort vir alles wat daar is om te doen en te besigtig in Kaapstad. Kaapstad is en sal altyd die mooiste stad wees in Suid-Afrika om te besoek."
"Definitief my toekomstige aftree-oord. Sal beslis 'n aanwins vir die dorp and toeriste wees as hule die hoofstraat breër kan maak. Dorp en strande is skoon. Dankie"