Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 38343 resensies.
"Dit is 'n baie mooi plek met soveel strande om te besoek. Die mense is so vriendelik en behulpsaam om te help. Baie mooi plek."
"Die dorp is verbasend skoon en dit lyk of mense mekaar respekteer. Die pragtige ou historiese geboue maak 'n besoek die moeite werd."
"Ons het dit baie geniet. Die weer het nie saam gespeel nie, maar was baie lekker."
"Die plek het baie uitgebrei en dit is lekker om te sien hoe hy meer uitbrei."
"Stil rustige dorpie, baie skoon die see is loopafstand, die parkie by die see is baie ideaal vir die hele familie."
"Cape Town always has somewhere to go to as long as one is mobile."
"Koringberg is 'n moet as jy lekker rustig wil kuier en wegbreek van die stad."
"It's a lovely place, with close access to the beach. Perfect for those wanting to get away from the hustle and bustle of the rat race."
"With such easy access to the Theewaterskloof Dam it is a wonderful weekend spot for sailors, motor boaters and other water enthusiasts."
"Die Crags het interessante plekke om te besoek, en moenie die beste sjokolade koek in SA vergeet by die Peppermill Restaurant nie. Die padstal by die vulstasie is ook 'n gerieflike plekkie vir soetgoed of 'n pastei!"
"Greyton is socially great to visit and if you are into hiking and walking it is super. Enjoyed the rural feel and friendliness of all we met. Good food and the best ever focaccia at the Old Potters Inn Brewery."