Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Stilbaai, Wes-Kaap

Kiki's Khaya

"Daar is nie juis baie klerewinkels in die sentrum nie, net 'n Pep."

Wildernis, Wes-Kaap

Lazur 7

"Dit is die mooiste plek en ek sal altyd teruggaan Wildernis toe vir 'n vakansie."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Accommodation

"Pragtige plek en lekker see."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Erusno

"Lambertsbaai is 'n geskikte bestemming vir 'n naweek of so. Enige iets langer as twee aande is in my opinie te lank."

Victoriabaai, Wes-Kaap

Pier Plesier

"Hierdie is die ideale vakansiebestemming vir elke gesin. Dis nie 'n plek wat mens kan oorvertel nie. Jy moet dit self beleef."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Argyll B&B

"Ons kom vir seker weer na dieselfde gastehuis en gasvrye dorp."

Struisbaai, Wes-Kaap

White Sands Beach House

"Eerste besoek aan Struisbaai, maar sal weer terug wees."

Kaapstad, Wes-Kaap

Melkbosch Guest House

"Stunning destination!"

Gansbaai, Wes-Kaap

Summers Gold

"Dis 'n baie mooi stranddorp ─ veral die ingang en naam bord. Daar is baie netjiese plantasies. Ons het selfs die hawe besoek en daar rondgery om bietjie meer van die dorp te leer. Ek beveel definitief gaste aan om daar vakansie te hou."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sandstone Manor

"'n Lekker vakansiebestemming. Ek het my verkyk aan al die ou geboue daar en die uitsig oor die see was net fantasties."

Kaapstad, Wes-Kaap

Kaapzicht

"Will definitely be back."

Stilbaai, Wes-Kaap

Strandloper

"Pragtige, rustige dorp."

Struisbaai, Wes-Kaap

Windvanger

"Beautiful bay, lovely swimming and we watched the great rubber duck racing. Lovely walking area with lots to see, excellent restaurants."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Sea Shell House

"Die see is baie mooi en die estate is mooi vir stap en veilige fietsry met kinders."

Prins Albert, Wes-Kaap

Onse Rus Guest House

"Pragtige dorp wat vir elke toeris 'n genotvolle geleentheid aanbied."

Vleesbaai, Wes-Kaap

Son en See

"Vir lekker rus, gaan kuier by Son en See. Sonder twyfel, goeie waarde vir jou geld."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grace's Place

"Vir ons grootstede-besoekers was dit onaardig om straatligte te sien en geen potholes!"

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Bay View Villa

"St. Helenabaai is not for people that like to party, it is for the people that like nature and just want to go off the grid but still stay in contact. Maybe they can add a waterpark as there is not much swimming options in the area and boat rides too."

Botrivier, Wes-Kaap

Swan Gables

"Baie rustige omgewing om in te ontspan."

Pringlebaai, Wes-Kaap

"Dis 'n wonderlike kusdorpie en beslis iets om aan te beveel."

Velddrif, Wes-Kaap

Wonderzee Self-catering Penthouse

"Dis 'n wonderlike toerisme plekkie."

Stilbaai, Wes-Kaap

Botterkloof Resort

"Stilbaai is the place to be."

Strandfontein, Wes-Kaap

Strandfontein Holiday House

"Dit is maar 'n mens probleem, Saterdagoggend van 2021 se Paasnaweek toe lê daar 'n klomp rommel rond van Saterdag se braaiers onder by die see-braaiplekke en ek is nie eers 'n moangat nie, dit is net as jy die heeltyd in skoonheid vaskyk dan sien jy die vullis raak dadelik. Maar nog steeds 'n awesome plek maak dit jou trots."

Struisbaai, Wes-Kaap

Finistere

"Peaceful little coastal town, but with everything you need for a holiday in town. Most fantastic views of the ocean!"

Velddrif, Wes-Kaap

At Home Self-catering

"Rustiger vissersdorpie."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Woonstel

"Mosselbaai sal altyd ons go to place wees. Fantastiese plek daar is baie aktiwiteite en mooi plekke om te sien."

Blad
Blad 837 - Wys 25081 tot 25110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang