Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Oudtshoorn saam met die Klein Karoo hou altyd 'n bekoring in. Ai maar die kangogrotte is 'n telleurstelling. Wat het gebeur?"
"Vleesbaai is a very quaint village. It has the most wonderful beach and a lovely tidal pool, and a fantastic walk along the cliffs to Fransmanshoek. It is a great weekend getaway for all the family."
"Dis 'n pragtige en gasvrye dorp. Ons het 'n troue bygewoon, maar sal beslis weer die Weskus dorp besoek!"
"Sedgefield is groter as wat ons gedink het en daar is 'n hele paar plekke om te besigtig. Dis baie sentraal geleë tussen George/Hartenbos/Mosselbaai en Knysna/Jeffries na die anderkant toe. Altyd 'n lekker plek om te bly!"
"Stil maar besige dorpie, strande is lank en gemaklik bekombaar. Vakansiedorp wat alles bied en nie te duur is nie."
"Ons probeer wegkom van die stad se gewoel, so ons geniet die rustigheid wat Velddrif bied."
"Lovely environment, the kids could go on their bikes with little supervision. No unnecessary traffic along the beach. It was bliss."
"Die plaaslike vetplant kwekery, Knechtsvlakte Kwekery, is `n moet om te besoek - die kwekery word uit die ou tronk op die dorp bedryf en verkoop alle tipe vetplante soos Beestong en Kwaggabal. Regtig `n oulike eienaar wat almal baie goed laat voel."
"Lekker naby strande sonder die oorloop van mense. Net jammer dierevriendelike strande is redelik beperk, sal waardeer as George vir die toeriste meer inligting in verband met die onderwerp kan verskaf."
"Kaapstad is pragtig met baie besienswaardighede, maar die ontspanne atmosfeer van die Vishoek/ Kalkbaai omgewing ontbreek. Kaapstad is meer bedrywig en dalk gerig op die jonger groep."
"Vir plaaslike toeriste moet pryse aangepas word. Nie net plaaslik nie, maar ook nasionaal."