Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Lekker klimaat. Naby ander toeristebestemmings. Goeie restaurante. Dorp is veilig en skoon. Interessante winkels."
"Beautiful. Wynroetes toe weens Covid, maar kon nog steeds besienswaardighede sien en by familie kuier."
"Lieflike omgewing met baie om te verken. Die see se water is ook lekker warm. Strande in Struisbaar is wit en lank! Sorg vir ure se stap! Die Nasionale Park is 'n juweel."
"Fantastiese bestemming - baie beïndruk met restaurante - 34 Degree South is tops."
"Was jammer en vreemd om al die strande leeg te sien gedurende grendel-tydperk vlak 3."
"Skoon en netjies, baie om te doen in the omgewing (ten spyte van die sluit van strande tydens ons verblyf)."
"Kaapstad is die mooiste plek, ek is mal oor die strande en die verskillende culture. Kaapstad is die beste!"
"Behalwe dat ons nie die strande en see kon geniet tydens die Desember/Januarie vakansie nie, bly die Kaap maar 'n mooi plek met 'n groot verskeidenheid om te sien."
"Ongelukkig is daar soos in baie ander vakansiedorpe swak elemente wat jou verblyf kan benadeel, asook Covid."