Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.

Sedgefield, Wes-Kaap

Grunter Terrace

"Wat lekker is van Sedgefield is hy is geleë tussen George en Knysna. Daar is soveel plekke om te sien. En nie vêr om te ry na die ander 2 dorpe nie. Sedgefield het die lekkerste eetplekkies en winkeltjies."

Duyker Eiland, Wes-Kaap

C-Kardoesie

"Nee wat. Mens soek altyd net bietjie rustigheid en net om weg te kom van die gejaagdheid in die stad. Awesome."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Whale n Daisy

"Such an idyllic place. Serene and hospital people."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Serenity

"Die mooiste plek in Suid Afrika. Net genoeg om te doen, maar ook still genoeg om rus te vind."

Wildernis, Wes-Kaap

Stay at Seodin

"Ideaal as base camp wanneer die Tuinroete besoek word."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Seaview Villa

"Yzerfontein is `n klein juweel. En lekker naby aan Kaapstad."

Kaapstad, Wes-Kaap

Hout Bay Breeze

"I love the City."

Gansbaai, Wes-Kaap

Royal Albatros

"Gansbaai is 'n baie oulike dorpie, lekker plek om te rus."

Struisbaai, Wes-Kaap

Tuinwoonstel

"Ons probeer ten minste een keer 'n jaar Struisbaai toe gaan. Dis heerlik daar en die kinders geniet dit om in die rotspoele vir krappies en ander gediertes te soek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Sunset Villa

"Yzerfontein is 'n baie lieflike plek en die strande is pragtig en skoon."

Witsand, Wes-Kaap

@ The C right in front on the C

"Witsand bly maar lekker. Mooi visgevang en lekker gekuier."

Kleinmond, Wes-Kaap

Flatlet Peaceful

"Lovely coastal town, conveniently located to Hermanus, quite and peaceful."

Strandfontein, Wes-Kaap

Mosines

"Jy sal nie by Strandfontein wil verby ry nie, fantasties."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Dam

"Too many attractions to cover in a short review."

Rawsonville, Wes-Kaap

ATKV Goudini Spa

"Beautiful town with lots to see and visit."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bay Plaza

"Daar is bietjie min om te doen - veral buite seisoen - die advertensies op die internet wys van die bootritte om te gaan walviskyk, maar die boot is lankal buite werking. Die restaurante is baie goed - veral op seekos. Muisbosskerm en Weskus Kombuis is 'n moet as jy hou van vriendelike ontvangs en persoonlike aandag."

Stilbaai, Wes-Kaap

Aitsa!

"Mooi skoon en veilige plek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea View Charming Stone House

"Baie lekker. Zipline is tops!"

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Hersham Cottage

"Die klein plekkie is 'n juweel."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Maartblom Gastehuis

"Wonderful, safe, scenic, beautiful homes, friendly people."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beach Apartment and Studio

"Melkbosstrand is pragtig."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bay Plaza

"Was pragtig en het die baie geniet."

Buffelsbaai, Wes-Kaap

Rus-en-Roes Beach Home

"Buffies steel jou hart!"

Franschhoek, Wes-Kaap

The Olive and Vine Farm Cottage

"Franschhoek moet deel wees van enige reisiger se reisplan!"

Prins Albert, Wes-Kaap

By-Die-Koppie Guesthouse

"'n Puik plek en sal graag wil teruggaan en langer bly."

Robertson, Wes-Kaap

Ballinderry, The Robertson Guest House

"Pragtige dorp met baie om te doen en sien."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Garden Corner Guesthouse

"Alles is so verrassend skoon en rustig. Sal daar kan woon!"

Blad
Blad 943 - Wys 28261 tot 28290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang