Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1670 lekke plekke om te bly
Straw House is 'n vakansiehuis wat met strooibale gebou is en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in Elandsbaai...
Le Larich is in die hartjie van Lutzville geleë en bied verblyf aan in lieflike kamers wat elkeen slaapplek vir 2 g...
Windmeul Huis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Jacobsbaai, Wes-Kaap. Dit is naby die r...
The Booth Cottage bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel op Longacres Countr...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer