Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Weskus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Weskus akkommodasie
1659 lekke plekke om te bly
Unwind @ 167 Golden Mile bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis wat net 300 m vanaf die Goue Myl-strand i...
The Berries is aan die suidelike kant van Elandsbaai, naby Bobbejaanpunt en aan die grens van die duinreservaat op ...
Fata Morgana is 'n bekoorlike gastekothuis met 'n privaat ingang op die grondverdieping op die eienaar se erf in Pa...
The Starling is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die rustige Shelley Point Gholflandgoed in die stil, rustige om...
“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm handskud... Lees meer