Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.
"Ons is gereelde besoekers aan die Weskus en het nie gegaan om eintlik veel te doen nie, het net lekker gaan ontspan. Britannica Heights is lieflik stil en rustig."
"Yzerfontein het nog daai klein-dorp gevoel en is naby die Kaap. Dis 'n vriendelike dorp met goeie strande en als wat mens nodig het. Hartsplek. "
"Absoluut fantasties! Wonderlike watersport geleenthede wat almal pas. Ek kuier nou al sedert 1985 aan en af in Langebaan en dit raak net elke keer beter! Hoop om gou weer daar uit te val."
"For those people who like to go out and be busy and go dinner, this is not for you. If you like to spend time with your loved ones and just relax together and go to the beach then this is for you. "
"We thought this town was perfect. Clean streets, friendly people, beautiful beaches. Best restaurant above SPAR and the beat food, outstanding atmosphere. The restaurant was full to the brim and every staff member was looking after the patrons so well. Thank so much for a wonderful stay."
"Ek was huiwerig om te positief oor Jacobsbaai te wees, want ek wil mense van my familie se nuwe "hemel op aarde" weg te hou! Ons 2 gesinne wat die huis gedeel het sien uit na 'n terugkeer so gou moontlik. "