Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Jy moet beslis elke plekkie gaan besoek - soveel om te sien en te ervaar! Mens kry sielerus daar!"

Lambertsbaai, Weskus

Alipad Self-Catering Units

"Etes by Isabellas is goed."

Lambertsbaai, Weskus

Sir Lambert's Guest House

"'n Aangename vakansiebestemming."

Paternoster, Weskus

Lisboa House

"Paternoster is pragtig."

Jacobsbaai, Weskus

A Whispering Whale

"Jacobsbaai is lieflik, stil, rustig en is so naby aan die Vredenburg/Weskus Mall waar mens alles kry wat mens nodig het - sentraal geleë om baie ander plekke te besoek en sou ek graag Jacobsbaai my laaste blyblek wou maak voor ek die tydelike met die ewige verwissel."

Yzerfontein, Weskus

Kariza

"Mal oor Yzerfontein."

Lambertsbaai, Weskus

Arendzicht

"Rustige vakansie bestemming."

Paternoster, Weskus

Soli Deo Gloria Unit 2

"Wonderlike dorpie. Ons het lekker met die bergfietse op die strand gery asook tot op Tietiesbaai. 'n Moet besoek dorpie. "

Lambertsbaai, Weskus

Sybille Self-Catering Accommodation

"Was my eerste besoek aan Lambertsbaai! Die kleur van die see was wonderlik! Dis 'n skoon en rustige dorp! Sal beslis vir 'n langer tyd daar wil oorbly!"

Port Owen, Weskus

LaShalom Self Catering Unit

"Dit is al vir 20 jaar ons voorkeur bestemming vir 'n kort wegbreek."

Lambertsbaai, Weskus

Abalone Self-Catering

"Die beste plek op die Weskus! Wie kan stry?"

Paternoster, Weskus

Paternoster Coves

"Skop jou skoene uit en geniet die Weskus!"

Yzerfontein, Weskus

12 Main Road

"Ek is mal verlief op die plek!"

Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House

"Sentraal geleë vir dagbesoeke na omliggende dorpe."

Paternoster, Weskus

Azzuro - Duplicate

"'n Lieflike klein dorpie by die see waar 'n mens lekker kan ontspan."

Paternoster, Weskus

Roosmarijn Guest House

"Ek het verlief geraak op Paternoster!"

St. Helenabaai, Weskus

Piccolo Villa

"A peaceful and healing little corner of the world. The perfect escape, with nothing to do but enjoy."

Paternoster, Weskus

Bo-Bakkies

"Pragtige dorp! Sien weer volgende jaar!"

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Think there should be more visible shops where visitors can buy some raw fish, especially on the harbour."

Yzerfontein, Weskus

On the Beach

"Die omgewing (Weskus tot by Langebaan) gerieflik bereikbaar. In Yzerfontein self is beperkte toeriste=besienswaardighede en die see is heelwat te koud vir mense wat die Natalse suid- en noordkus gewoond is."

Paternoster, Weskus

Mooimeisiesfontein

"Altyd n plesier. Ons sal definitief terug wees volgende jaar."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"A very peaceful place and a good place to get away from city life. "

Langebaan, Weskus

C the Sea

"Langebaan is touristic and a little bit too busy for us. The West Coast National park is beautiful."

Lambertsbaai, Weskus

Lamberts Bay Hotel

"Die Weskus kombuis is absoluut aan te beveel, ons het daar geëet."

Paternoster, Weskus

Kairos

"Paternoster is 'n baie lieflike plek sal enigeen aanbeveel om Paternoster te besoek. Pragtige uitsigte en vriendelike mense."

Blad
Blad 343 - Wys 10261 tot 10290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang