Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.
"A lovely, peaceful seaside town with a charming personality, white sandy beaches and cool blue sea. "
"Lambertsbaai is 'n absolute awesome plekkie, die strand, hawe, eetplekkies, winkels ens. was baie aangenaam. Die mense is baie vriendelik. Lambertsbaai en omgewing is 'n pragtige plek en ons sal definitief weer gaan vakansie hou op die vriendelike dorpie."
"Ek het my vakansie sowel as my verblyf baie geniet. Dit was my eerste besoek aan Langebaan, ons het dit terdeë geniet. "
"Was bietjie raserig op die strand op 1 Januarie, maar andersins baie lekker gekuier en Muisbosskerm altyd 'n wenner!"
"Pragtig. Die plek sal my verseker weer sien. Wind waai soms erg, maar dis alles die moeite werd!"
"Netjies,skoon, 'n baie onbekende bestemming wat rustigheid en baie gasvyheid bied!"
"Besighede buit mense uit met hul pryse. Pryse is soms onrealisties hoog veral vir die middelklas vakansieganger. "
"Yzerfontein is 'n lieflike dorpie. Rustig, stil met geen toestroming en vertrapping van mense op die strand nie. "
"Sal ons enige tyd daar vestig en dit sal definitief ons gunsteling vakansieplek bly. Alle restaurant se etes is die geld werd."
"Langebaan is 'n baie lekker en gerieflike bestemming. Baie naby aan die see en lekker eetplekke. "
"Dis perfek vir families met jong kinders. Lekker restaurante toeganglik van die strand af met lekker speelarea. Die see is ook nie koud nie, want die lagoon water meng met die seewater wat dit heerlik maak. "
"As jy wil kom om te rus of klein kinders het en nie van plan is om te ry nie, dan kan ek dit aanbeveel of selfs vir besigheid."