Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Wild Frontier

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3542 resensies.

Marlothpark, Wild Frontier

Alldays

"Great place to have a rest."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Kumba Mugwenzi

"Baie lekker vakansiedorpie."

Marlothpark, Wild Frontier

Maningwe

"Hulle kan dalk bouers se werksure beperk tot Vrydagmiddag. Bouers gedurende naweke verstoor die stilte en jaag die diere weg. Party bouers bly in die huise wat hulle besig is om te bou."

Marlothpark, Wild Frontier

De Bruine Huis

"Sal verseker dit aanbeveel!"

Marlothpark, Wild Frontier

Rustevre

"Baie lekker plek. Sal definitief weer soontoe gaan."

Marlothpark, Wild Frontier

John and Noleen's Place

"Heerlike vakansie bestemming!"

Marlothpark, Wild Frontier

Ovanhys Rest

"Die grondpaaie kort net ’n goeie skraap. Die grondpad skud jou behoorlik uitmekaar."

Marlothpark, Wild Frontier

951 Geelvis

"Ongelukkig het te veel werkers ongemagtigde toegang tot Marlothpark."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Simplicity Apartments

"Spesiale plek Marlothpark. Diere is baie mak en dra by tot rustige atmosfeer. Winkeltjies in oord ook gerieflik met alle basiese behoeftes beskikbaar."

Marlothpark, Wild Frontier

Habibi

"Ons eerste besoek aan Marloth, maar nie die laaste nie."

Marlothpark, Wild Frontier

Kruger Cottage

"Met die reëls wat toegepas word het mens regtig stilte in die aand en is daar rus en vrede. Die winkeltjies voorsien ook al jou noodsaaklike behoeftes."

Marlothpark, Wild Frontier

Impala Lily

"'n Heerlike bestemming waar jy heerlik kan ontspan en die wild bekyk."

Marlothpark, Wild Frontier

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"I love the vibe and cleanliness there. Everyone is friendly and the animals are my favourite."

Marlothpark, Wild Frontier

Majuli River House

"Goeie verblyf voor Krugerwildtuin."

Marlothpark, Wild Frontier

Martys Place

"Altyd ’n fees! Kan nooit wag om terug te kom nie!"

Marlothpark, Wild Frontier

'NdaBushi

"Friendly staff all around, wildlife is in good condition, our accommodation was top notch stuff. A special place to make special memories. Capture small moments that make a family trip great."

Marlothpark, Wild Frontier

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Baie kinder- en troeteldier-vriendelik. DIe slaghuis is baie netjies en die vleis is uitstekend. Baie goed."

Marlothpark, Wild Frontier

Die WilleTuin

"Baie wild gesien! Dis ook skoon en netjies."

Marlothpark, Wild Frontier

Our Roots

"Marloth Park is die beste opsie om die Kruger Park te besoek indien jy nie self in die Kruger Park wil tuisgaan nie."

Marlothpark, Wild Frontier

Lofdal

"Baie wild, lekker atmosfeer!"

Marlothpark, Wild Frontier

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Peperduur supermark. Neem alles wat jy nodig gaan kry saam."

Marlothpark, Wild Frontier

Doringpoort Luxury Holiday Home

"Marlothpark is, soos enige ander plek, nie sonder sy probleme nie - Dagbesoekers wat gedurende naweke die publieke swembad-area oorval en ekstra verkeer in die park tot gevolg het, maar dit bly 'n lekker wegbreek-plek in die bos."

Marlothpark, Wild Frontier

Oppidraai

"Harsteer dat die natuur en alles wat mooi was nou tot minimum is rondom diere, ens."

Marlothpark, Wild Frontier

Absolute Safari Guest Lodge

"Marloth is puik ons het al talle kere hier gekuier."

Marlothpark, Wild Frontier

4230 Impala

"Marlothpark is 'n uitstekende vakansie-bestemming naby die Kruger Wildtuin."

Marlothpark, Wild Frontier

Peace of Marloth

"Die natuur moet so onaangeraak as moontlik gehou word."

Blad
Blad 58 - Wys 1711 tot 1740
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang