Geverifieerde Resensie
Wild Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1886 resensies.
"I haven't seen too much of East London, all I will remember is The Cow Shed which is an amazing local restaurant. The infrastructure is not like the major cities in South Africa."
"Ek was aangenaam verras om te sien hoe Port Alfred as vakansiebestemming ontwikkel het."
"Klein dorpie. Baie rustig. Bring wat jy nodig het, want daar is nie baie winkels met baie goed nie. Perfek vir 'n wegbreek van alles af. Die strande is ongelooflik."
"Ons het tee en scones geniet by Morgan Bay Hotel. Nahoon strand bly maar net een van die mooiste ooit!"
"Natuurliefhebber-, stapper- en voëlkykersparadys. Beslis 'n plek om hoog bo-op 'n reiswenslys te plaas. Ek sal beslis eendag weer hier wil kuier! Dankie aan die gemeenskap wat die omgewing so mooi bewaar!"
"The roads can be challenging. Don't rush your drive and you will be fine."
"Ons sal enige tyd in Gonubie oornag en daar na die strand gaan. Die dorp gedeelte het dit nie vir ons gedoen nie."
"Would've been nice to have an option to hire a kayak for a day or two. Might be an idea to look into it."
"Pragtige omgewing, het dit net van die strand af beleef tydens ons Strandloper staptog."
"My 3de keer daar, nie 'n baie skoon stad nie, en baie hartseer hoe alles net uit mekaar val."
"Fantastic beaches and lagoons. Village atmosphere, far from the crowds and stress."