Geverifieerde Resensie
Wild Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1886 resensies.
"Dit is 'n baie oulike dorpie met vriendelike inwoners en pragtige strande. "
"Quigney Beach het ongelooflike potensiaal, maar herstelwerk aan die strandfront moet afgehandel word en veiligheid van toeriste moet verseker word."
"Daar is 'n klein Spar vir al die onbeplande aankope. Daar is geen vis om te koop nie. Die seelewe is baie geplunder maar steeds mooi. Rustig."
"Jammer oor al die padwerke in en om die dorp tans, maar dis nodig en net tydelik. Pragtige area."
"The River Spa is the place not to be missed and as well a midnight cruise at Haylards."
"Kei Mouth still has that small holiday village feel. It has everything you need and above all is right in the mouth of the Great Kei, gateway to the Transkei resorts. It's well well worth a visit."
"Beveel aan, lekker omgewing en ook lekker eetplekke, goedkoop."
"Verkies Gonubie as die betemming in die Oos-Kaap. Goeie infrastruktuur, netjies en goed versorg."
"Quiet, peaceful and place where you really rest from the rat race. In general a place where the calm of nature can be experienced for those whom really require it."
"Very easy access to business opportunities and great vacation destination with lots to see and do, just bear in mind that the Eastern Cape does have drought seasons and water should be used wisely."
"Groot verskeidenheid van inkopiesentrums. Baie en goeie hospitale en dokters"