Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Wilderness

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 774 resensies.

Wildernis

Summerlane BnB

"Uitstekend en pragtige natuurskoon. Baie besienswaardighede en pragtig skoon strand."

Wildernis

At Rest

"Cosy little town with unspoiled beach on one side and a meander of lazy rivers on the other side, lush vegetation. Near to George but very tranquil, perfect for a relaxing holiday close to nature. Great to explore surroundings as well."

Wildernis

Beside Still Waters

"Mooi strand dorp niet erg aantrekkelijk."

Wildernis

Thomas Ville By the Sea

"Genoeg van alles."

Wildernis

Milkwood Lodge

"Dalk bietjie meer winkels, minder restaurante en wat van 'n mini-cinema?"

Wildernis

Far Hills Hotel

"Ons geniet Wildernis al vir baie jare, en omgewing heerlik om in te ontspan."

Wildernis

Wilderness Forest Chalet

"Wildernis bly die beste. Goeie restaurante, vriendelike mense."

Wildernis

Astral Guest House

"Beautiful scenery."

Wildernis

Villa Lolla B

"Ons het een van ons lekkerste vakansies hier deurgebring. Strand pragtig skoon. Daar lekkerste eetplekke en mooi interessante winkeltjies. Groot Spar. Mooiste omgewing, naby George. Omgewing pragtig. "

Wildernis

Milkwood Lodge

"Wilderness is beautiful with lots of shops and activities in the area. Beach was manned by police and life guards."

Wildernis

Cloverleigh Guesthouse

"Een van die mooiste plekke in Suid-Afrika!"

Wildernis

Boardwalk Lodge Self-catering

"Wildernis is natuurlik geskik vir oorsese toeriste, maar as jy moeite doen, kom jy op die hart van die dorp en sy inwoners af. Dit is 'n vriendelike dorpie en baie skoon en georganiseerd. Ek is natuurlik 'n boswese en kon heerlik op die paaie in die woud stap en die natuur geniet. Daar is ook soveel plekke waar jy net die uitsig rustig kan sit en geniet."

Wildernis

Sandcastle Cottage

"Dit is nou ons nuwe gunsteling strand en vakansiebestemming."

Wildernis

The Wilderness Hotel

"Lekker besige plek in vakansietyd."

Wildernis

The Old Trading Post

"Dorpie is heerlik bedrywig in vakansietyd."

Wildernis

Boardwalk Lodge Self-catering

"Sal weer soontoe wil gaan as ek platter op die aarde kan woon."

Wilderness Heights, Wildernis

Hakuna Mtata

"A feast for your senses."

Wildernis

Jobelia Garden Route Villa

"Fantastiese klein dorpie naby van die mooiste plekke in ons land."

Wildernis

Astral Guest House

"Voorwaar 'n goeie vakansiebestemming."

Wildernis

Quantum Lights Accommodation

"Wonderlik vir kinders en groot strande en baie om te doen ook."

Wildernis

Fairy Knowe Hotel

"Wilderness was amazing and we will return, the local restaurants we used at lunch times and every night due to the lack of facilities at the fairy Knowe. Beaches were clean and safe."

Wildernis

Sandcastle Cottage

"Pragtige deel van ons land."

Wildernis

Da Rosa Guest House

"Dit sou gaaf gewees het om inligtingsbrosjures in die gastehuis kon ontvang t.o.v. besienswaardighede in die omgewing. Oulike plek vir rus en vrede."

Wildernis

Tendele

"Bars uit sy nate uit en baie populêr maar is geseën met die see en ongeloiflike natuurskoon."

Wildernis

Wilderness Manor

"Pragtige woude in die area. Perfek om uit die stad te kom en 'n ander tipe leefwyse te ervaar."

Wildernis

Thatch Manor on 5th

"Wildernis is wonderlik, een van ons gunstelingplekke in SA en ons sal altyd terugkom!"

Wildernis

Pakas Cabin

"Awesome."

Wildernis

Quantum Lights Accommodation

"Min restaurante wat goeie gehalte kos bedien. Joy moet ook altyd 'n afspraak maak om in die aande daar te eet wat baie ongerieflik is veral op die dag wat jy daar arriveer."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang